Page 1 of 1

Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 1:39 pm
by marco
Hi is daar enige iemand wat dalk weet van n verniet ballistic app vir black berry? ???

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 1:45 pm
by cassie_calvinia
sover ek weet is dit net anroid, en apple. kan verkeerd wees

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 1:45 pm
by Stefan764
Koop n iFoon hehehe

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 1:57 pm
by VdWalt
Hie hie - dan sĂȘ jy vir die bok om eers stil te staan - jy moet gou die battery uithaal
en re-boot...!

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 2:03 pm
by Johan Reyneke
Daar is in jou BB World 'n program "Ballistics Free"
Jy kan hom probeer

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 2:15 pm
by marco
Ha ha nee man die plaate staan darem stil.. Ek het die balistic free een ge down load maar hys reg as jy op yards werk maar sodra jy oorgaan na metric toe dan lol die ding erg... Ek het al die data mooi deur gekyk maar geen geluk nie..

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 4:07 pm
by tripodmvr
Ek het Ballistics v3.0.3 afgelaai. Nog min daarmee gewerk.

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Fri Feb 28, 2014 5:20 pm
by marco
Wens net ek kon die night force program op my bb kry dan het ek gerocken roll.. Werk baie met hom op my laptop. Hys volgens my baie goed. Maklik om te gebruik.

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Sat Mar 01, 2014 6:47 am
by smitjs
Ek ken nie die Blackberry nie, maar as dit 'n .xls kan hanteer, dan is dit geen probleem.
Gebruik dan FBC van Jackson Rifles.

Re: Ballistic app vir black berry

Posted: Mon Mar 03, 2014 8:44 am
by Dawie Malan
Marco

Probeer M.E.S. ballistics. Ek het dit gehad so twee jaar terug op 'n BB gehad.

Groete