Page 1 of 1

Leupold PWR mounts?

Posted: Fri Feb 28, 2014 11:44 am
by Lamtjop
Hallo almal, ek soek Leupold prw ringe, dit pas op weaver/warne tipe basis. Weet iemand van n handelaar in Wes Kaap wat dit aanhou?
Dankie Tjops