Page 1 of 1

vrou se eerste springbok

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:02 pm
by william007
Hier het my vrou haar eerste springbok geskiet by ons op Loszand game farm

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:27 pm
by Flip Nel
Baie geluk, dis 'n mooi bok

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:50 pm
by william007
Dankie Flip ja nee sy het goed gedoen ,een skoot dood skoot

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Fri Feb 28, 2014 1:46 am
by Heinz Petersen
Flip nel wrote:Baie geluk, dis 'n mooi bok
Ek het ook nog nooit n lelike springbok gesien nie. ;) ;) >:+

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Fri Feb 28, 2014 6:03 am
by win270
Sy kan baie trots voel. Geluk!! Daardie ram se horings is nogal lank en aan die nouerige kant, of verbeel ek my?

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Fri Feb 28, 2014 7:26 am
by william007
Ja hulle is ,hy was op 14 duim,sy het lank agter hom aan gestap maar sy het hom gekry

Re: vrou se eerste springbok

Posted: Fri Feb 28, 2014 4:44 pm
by Jozua
::) Baie geluk sy is my 1 voor wil ook nog 'n sprinbok skiet
Groete Jozua