Page 1 of 1
.375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 7:49 am
by Andy
Is daar iemand wat weet van 'n geweer winkel wat nuwe .375 Ruger doppe het?
Ek is dringend opsoek na nog doppe.
Andy
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 9:09 am
by Taylor
Dag se Andy
Jy kan vir Sararie & Outdoor bel, die laaste wat ek met hulle gepraat het, het hulle gehaad. 021 865 2102
Groette Taylor
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 9:44 am
by Andy
Taylor,
Dankie maar op hulle web bladsy is hulle reeds uitverkoop.
Groete
Andy
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 11:37 am
by Arnold
Andy, bel maar. Die website is nie aldag heeltemal op datum met al die voorraad nie.
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 12:15 pm
by Andy
Dankie ouens sal maar probeer dit klink maar hulle is die enigstes wat kan help
Groete
Andy
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 6:33 pm
by Wouter Roets
Hallo Andy
Het jy al VLT in Pretoria probeer?
Groete
Wouter
Re: .375 Ruger
Posted: Wed Jan 26, 2011 8:05 pm
by Hein M.
Andy,
Skakel vir Coen by Neo C.
https://sites.google.com/site/neocoutdoors/
Hy kan dalk help. Sy punte (koeels

) is ook dikwels op 'n spesiale prys.
Hein M
Re: .375 Ruger
Posted: Thu Jan 27, 2011 8:10 am
by Andy
Dankie ouens,
Ek het reggekom by VLT
Andy