Page 1 of 1

375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 8:18 am
by Dwight375
More almal

Ek is opsoek na geskikte teleskoop te koop vir my 375.

Laat weet asb in dien julle iets beskikbaar het.

Dankie en groete.
Dwight
0712149042

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 10:35 am
by Jakes73
Dwight,

wat van 'n Leupoldt VX1 3-9x40 vir R2000? Ek het ge-upgrade na Nikon met groter vergroting.

Jaco

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 10:37 am
by Hennie van der Merwe
My skoonpa het die Vortex Viper 2.5-10X44 BDC op sy 375, en hy is bitter tevrede. Lekker lang eye relief.

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 10:39 am
by alecjohnson
Die beste teleskoop vir 'n 375 al oor en oor bewys;)

As jy werklik een moet opsit kry die lynx LX2 1-6x24 of as jy verder skote wil maak Lynx LX2 2.5-15x50

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 10:41 am
by Katefbessie
ekt vir jou ''n Zeis Duralyt 3-12x50

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 10:48 am
by Louis Kriel
Katefbessie se Duralyt gaan mooi werk op n 375. Pasop vir "made in China" cheapies, n 375 sort vir hulle gou-gou uit!

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 8:45 pm
by Swapo
Swarovski Z3 se 3 - 10 x 42, baie tevrede met die scope op my .375

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Feb 27, 2014 9:56 pm
by Sangoma (IAN)
Stem 100%saam met katefbessie, Zeiss Duralyt 3-12x50

Re: 375 Teleskoop

Posted: Thu Mar 27, 2014 8:52 am
by Dwight375
Dankie aan almal se advies

Ek het n VX3 4.5-14X40 met n duplex gekoop wat in puik kondisie is teen n baie goeie prys, vir nou sal ek eers die teleskoop gebruik op my 375h&h.

Groete
D