Page 1 of 1

Grader gesoek! dringend

Posted: Tue Feb 25, 2014 5:38 pm
by cassie_calvinia
Manne
ek soek 'n grader. hy moed darm 'n redelike toestand wees.
die groot ding is, hy moet kan lekker dwars stel, om walle te maak.
so 3m-3.5m blade.

die nuwes se pryse is darm net te rof. hulle is R100 000 plus minus.

asb laat weet as jul van iets weet!

Re: Grader gesoek! dringend

Posted: Wed Feb 26, 2014 7:18 am
by johans
het jy al gekyk na die skraper wat hidrolies agter die trekker sleep?hulle is lekker swaar en word van die trekker af beheer.jyt net n lekker sterk trekker nodig-so 85kw

Re: Grader gesoek! dringend

Posted: Wed Feb 26, 2014 10:40 am
by cassie_calvinia
johan
jammer ek moet bygese het, ek soek die sleep model skraper. grader dalk die verkeerde word.
trekker is sterk genoeg.

Re: Grader gesoek! dringend

Posted: Wed Feb 26, 2014 11:11 am
by Eugene
Cassie, ek het nou die dag een of 2 hier rond gesien. Die manne wat implemente verkoop, skiet mos soos paddastoele orals langs die paaie op...

Dit gaan jou nou ongelukkig niks help nie, want dis te ver.....

Re: Grader gesoek! dringend

Posted: Wed Feb 26, 2014 11:55 am
by cassie_calvinia
Eugene wrote:Cassie, ek het nou die dag een of 2 hier rond gesien. Die manne wat implemente verkoop, skiet mos soos paddastoele orals langs die paaie op...

Dit gaan jou nou ongelukkig niks help nie, want dis te ver.....
afstand maak nie saak.
ek span 2 perde in voor die skraper, dan kom ek so met hom!
as jy dalk so iets sien, stuur nr asb.
onthou, 10 000 goedkoper hier of daar, betaal alweer vewrvoer.
die naste een aan my inelkgeval 400km

Re: Grader gesoek! dringend

Posted: Wed Feb 26, 2014 4:55 pm
by tripodmvr