Page 1 of 1

Cabelas

Posted: Tue Jan 25, 2011 11:49 am
by Benman
Middag manne


Ek wil graag weet of julle al van cabelas af bestel het. Lewer hulle hier in Suid Afrika af?

Groete
Benman

Re: Cabelas

Posted: Tue Jan 25, 2011 12:20 pm
by Francois Marais
Benman

Het al klere en dog collars en so bestel, maar hulle stuur nie koeels, en slagdoppe en so nie, stuur hulle ma eers n mail met die produkte wat jy in belangstel, en vra of hulle sal ship.

Mooi loop
Francois

Re: Cabelas

Posted: Tue Jan 25, 2011 12:49 pm
by JvB
Benman,

Daar was so rukkie terug ook 'n onderwerp oor Cabelas, sien onder;

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=7


Groete,


JvB

Re: Cabelas

Posted: Mon Jan 31, 2011 2:51 pm
by theedge
Wou nou die aand goed bestel.  Sodra jy jou bestelling plaas word jy ingelig wat jy bestel wel na SA gestuur word.  Punte, blinds is uit.  Daar is egter n paar goed wat hulle wel pos