Page 1 of 1
Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:37 am
by Tampie
Hi, het laasjaar Oktober so bietjie met my vliegstok in die Selous gaan rondloop en 'n 16kg tier met 'n chartreuse clouser minnow aangekeer...
Groete.
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:39 am
by Geno
My hart sal dit nie hou nie! Kannie glo ek het sonder 'n visstok in TZ gaan werk nie!
Het darm gaan Nile Perch vang op Lake Vic.
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:42 am
by Reggie Gerber
black-sam.. Baie mooi vis
Ek gaan lank sukkel om die prentjie uit my kop uit te kry.
Geluk man
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:45 am
by Zack Benade
Ek sukkel nog om my eerste vissie te vang op 'n vliegstok
Mooi man.
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:46 am
by BRNO (Pierre)
Zack Benade wrote:Ek sukkel nog om my eerste vissie te vang op 'n vliegstok
Mooi man.
+1
Baie geluk met n vreeslike mooi vis!!
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:47 am
by Tampie
Dankie man, een van my vriende het paar konsessies se visvang regte daar bekom en ons het gaan scout... Hy is tans besig om kampe te bou en sal vanaf September '14 groepe kan akkomodeer.
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:48 am
by BRNO (Pierre)
Tampie wrote:Dankie man, een van my vriende het paar konsessies se visvang regte daar bekom en ons het gaan scout... Hy is tans besig om kampe te bou en sal vanaf September '14 groepe kan akkomodeer.
Jy moet ons op hoogte hou asb!
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:50 am
by gillie
Daai lyk soos die Goliath Tiger? Nogsteeds 'n mooi vis, en dit nog op vlieg ook, welgedaan !
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:54 am
by Geno
gillie wrote:Daai lyk soos die Goliath Tiger?
Nope. Dis Hydrocynus Tanzaniae.
https://www.google.co.za/#q=hydrocynus%20tanzaniae
Gloiath is Hydrocynus Goliath
https://www.google.co.za/#q=hydrocynus+goliath
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:56 am
by marthinus100
Dis nou nie mooi nie, dis &@$/)3n mooi. Veels geluk. Die naweek ry ek stilbaai toe, nou nie tiervis nie ma ek gaan lyn natmaak.
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 11:26 am
by Katefbessie
Admin Admin Admin!!!!!! Kan julle ASSEBLIEF die draad verwyder!!!!!!
Re: Tanzaniese Tier
Posted: Tue Feb 25, 2014 11:27 am
by DWB
Dis nou 'n MONSTER daai.
Nog 'n rede hoekom ek nie in damme en riviere hoef te swem nie
