Page 1 of 1
New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klanke
Posted: Mon Feb 24, 2014 12:17 pm
by jaracal
I have started a new Jaracal Online Store for calling sounds/calls in MP3 Format which can then be downloaded.
Ek het 'n Jaracal Aanlyn website begin waar klanke gekoop kan word in MP3 formaat en dan direk afgelaai kan word..
Kyk gerus by
www.jaracal.net/catalog/
Groete
Heinrich
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Mon Feb 24, 2014 12:51 pm
by Polla1983
Smart! Well done en dankie...sal gaan loer.
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Mon Feb 24, 2014 12:57 pm
by Geno
Middag Oom Hein. Kan daar nie dalk 'n preview opsie op die klanke kom nie?
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Mon Feb 24, 2014 1:05 pm
by jaracal
Hallo Geno
Ek is besig om daaraan te werk, ek kon nie op die online program so iets sien nie maar dink ek sal dit op die website sit met 'n klein deel van die klank dat die manne kan luister.
Groete
Heinrich
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Mon Feb 24, 2014 3:01 pm
by 375fanatic
Is daar dalk een van n skoonma wat skree dat ek dit op my foon kan laai

Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Mon Feb 24, 2014 8:22 pm
by jaracal
Geno
Die sample klanke is opgesit en kan julle nou gaan luister.
http://www.jaracal.net/call%20samples.html
Groete
Heinrich
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 5:51 am
by Reggie Gerber
Dankie Oom
Sal gaan loer
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:01 am
by Geno
Dankie Oom Hein!
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:11 am
by BRNO (Pierre)
Ek neem aan die keybord klank in die agtergrond is sodat mens nie net die sample op n manier kan copy en gebruik nie.
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 9:29 am
by jaracal
BRNO (Pierre) wrote:Ek neem aan die keybord klank in die agtergrond is sodat mens nie net die sample op n manier kan copy en gebruik nie.
Heeltemal reg
Groete
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 10:18 am
by Adrian
Great!
Re: New Jaracal Online store for calling sounds / Roep Klank
Posted: Tue Feb 25, 2014 10:36 am
by jaracal
Daar was 'n paar "glitches" met die links vir die luister van die samples maar het ek dit alles reggemaak (ek dink).
Indien julle nog probleme het laat my weet.
Dankie vir die laat weet Eugene.
Groete
Heinrich