Page 1 of 1

Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 4:26 pm
by tripodmvr
Wedge tailed eagle small.jpg

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 8:02 pm
by Chevvy SS
Manjifieke voël.

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 8:22 pm
by tripodmvr
Stem, daarom het ek hom geplaas. Hy lyk baie soos die witkruis hier by ons en is in dieselfde grootte orde.

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 9:28 pm
by spekieries
Roofarend in engels "Tawny Eagle" se dubbel. Roofarend staan 65 tot 80 cm hoog. Amper 'n meter, dekselse groot voël.Somer besoeker. Witkruis is baie swarter hoewel hy groter word tot 95 cm. Volgens Sinclair se voëlboek is die Witkruis ons grootste met die Roofarend 'n kortkop agter die Witkruis.

Mooi voël driepoot, baie dankie!

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 10:52 pm
by tripodmvr
The Wedge-tailed Eagle is a beautiful Australian eagle, and is also one of the largest eagles in the World. They are large creatures weighing an average of 4 kgs, with an average wing span of 2.5 metres. They are a dark brown/black feathered bird, however the young eagles are a lighter brown colour.

Het nie soseer na sy kleur verwys nie, maar sy bouvorm.

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sat Feb 22, 2014 10:55 pm
by tripodmvr
Black eagle.jpg

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sun Feb 23, 2014 8:34 am
by spekieries
Voorwaar baie interessant. Ek stem saam as dit by grote kom vergelyk hy baie met die Witkruis.

Mannetjie Witkruis tot 4.2 kg. Vlerkspan tot 1.81 m
Wyfie Witkruis tot 5.8 kg ,Vlerkspan 2.3 m

Hierdie interssante statistiek oor die grootste arende raak geloop.

Rank Common Name Scientific Name Body Mass
1 Steller's Sea Eagle Haliaeetus pelagicus 6.7 kilograms (15 lb)
2 Philippine Eagle Pithecophaga jefferyi 6.35 kg (14.0 lb)
3 Harpy Eagle Harpia harpyja 5.95 kg (13.1 lb)
4 White-tailed Eagle Haliaeetus albicilla 4.8 kg (11 lb)[11]
5 Martial Eagle Polemaetus bellicosus 4.6 kg (10 lb)[11]


Rank Common Name Scientific Name Total Length
1 Philippine Eagle Pithecophaga jefferyi 100 cm (3 ft 3 in)[12]
2 Harpy Eagle Harpia harpyja 95.5 cm (3 ft 2 in)
3 Wedge-tailed Eagle Aquila audax 95.5 cm (3 ft 2 in)
4 Steller's Sea Eagle Haliaeetus pelagicus 95 cm (3 ft 1 in)
5 Crowned Eagle Stephanoaetus coronatus 87.5 cm (2 ft 10 in)

Rank Common Name Scientific Name Median Wingspan
1 White-tailed Eagle Haliaeetus albicilla 218.5 cm (7 ft 2 in)
2 Steller's Sea Eagle Haliaeetus pelagicus 212.5 cm (7 ft 0 in)
3 Wedge-tailed Eagle Aquila audax 210 cm (6 ft 11 in)[13][14]
4 Golden Eagle Aquila chrysaetos 207 cm (6 ft 9 in)
5 Martial Eagle Polemaetus bellicosus 206.5 cm (6 ft 9 in)

Snaaks volgens hierdie lys is die enigste Suider Afrikaanse spesies die Kroonarend en die Breëkoparend wat die lys haal.

Dankie driepoot ek geniet die onderwerp terdeë.

Re: Wedge tailed eagle - Australia

Posted: Sun Feb 23, 2014 11:43 am
by tripodmvr
Dankie vir die leersame inligting. Het al Discovery program gekyk van die Harpy - manjifieke voël as hy 'n prooi vat.