Page 1 of 1

Ruger 25mm Hi ringe

Posted: Tue Feb 18, 2014 9:47 pm
by Eyeman
Hi Manne.
Ek is opsoek na Ruger ringe in 25mm vir die M77 mk II. Het die standaard ringe (nommer 4 en 5) maar soek hoer ringe vir my nuwe teleskoop. Is so iets plaaslik beskikbaar of is daar iemand wat 'n stel het om te verkoop?
Dankie

Grant

Re: Ruger 25mm Hi ringe

Posted: Wed Feb 19, 2014 1:36 pm
by Eyeman
Hi.
Weet iemand of daar 'n ander fabrikaat is wat Ruger ringe maak?

Dankie

Grant

Re: Ruger 25mm Hi ringe

Posted: Wed Feb 19, 2014 5:18 pm
by Hercules Louw
Warne, Leopold en moontlik Burris.