.243 Herlaaikomponente gesoek
Posted: Sun Jan 23, 2011 4:06 pm
Middag maats
Ek is op soek na n 2ehandse reloading Dies vir n 243. n Maat van my wil begin laai. Ekt vir hom een van Robert se RCBS presse gekoop hie opi forum einde laasjaar.
Enige 243 herlaaikomponente in werkbare toestand en teen n billike prys sal waardeer word.
Groete
Stef