Vlakvark jag
Posted: Mon Feb 17, 2014 4:34 pm
Ek is opsoek na 'n plekkie om Saterdag die 8ste Maart 'n vlakvark te gaan skiet. So +- 2 ure se ry van JHB, Ek wil sommer die naweek ook oor slaap dan dit sal wees vir my en mamma.
Help asb as julle kan...
Help asb as julle kan...