Page 1 of 1

Wes Kaap

Posted: Sun Feb 16, 2014 9:30 pm
by Jakkie 321
Is daar enige van die jakkals manne wat dalk hier in die Wes Kaap gaan kom skiet?

Groette

Re: Wes Kaap

Posted: Mon Feb 17, 2014 12:05 pm
by johans
ek kom hou daar vakansie maar vat nie my skietstoel saam nie ;D

Re: Wes Kaap

Posted: Mon Feb 17, 2014 12:07 pm
by Gawie(13mm)
Hoe bedoel meneer nou?

Veldskiet, baanskiet, jakkalsskiet of spekskiet?

Re: Wes Kaap

Posted: Mon Feb 17, 2014 12:39 pm
by Jakkie 321
Gawie(7mm) wrote:Hoe bedoel meneer nou?

Veldskiet, baanskiet, jakkalsskiet of spekskiet?

Ny man ek bedoel jakkalsskiet my bru! ;D

Groette