Page 1 of 1

Raad asb - Leupold of Nikon ?

Posted: Sat Jan 22, 2011 9:43 am
by Spanner
Kerels, ek het betroubare raad nodig asb, so dis hoekom ek julle vra ! ;D  ?n Vriend van my het vir hom ?n pragtige CZ 550 in .30-06 gekoop en wil nou ?n teleskoop op dit sit.  Hy hou van groot teleskope en het sy keuse vernou tot die volgende : Leupold VX-3 4.5-14x50 (ongeveer R9500 ) of ?n Nikon Monarch 4-16x50 (ongeveer  R6000).  Ek ken nie die teleskope goed genoeg om ?n aanbeveling te kan maak nie.  ??? Prys is nie te belangrik nie.  :o Gee raad asb, watter teleskoop is die beter een en hoe vegelyk die twee met mekaar.  S? asb hoekom, sodat ek dit vir my vriend kan wys en hy ?n ingeligde besluit kan maak.
Spanner

Re: Raad asb - Leupold of Nikon ?

Posted: Sat Jan 22, 2011 10:28 am
by Francois Marais
Spanner

Ek sal met die Leopold gaan, ek het n paar van die spesifieke model en het nie n probleem met hulle nie, ek het egter GEEN ondervinding van die Nikon nie.

Kontak Klipspringer (Jan) oppi forum, hy is inni kaap en het van die Leopolds vir R7300.00

http://opticsinternational.co.za/rifle- ... 50-lr.html

info@opticsinternational.co.za

Mooi loop
Francois

Re: Raad asb - Leupold of Nikon ?

Posted: Sat Jan 22, 2011 12:16 pm
by Hein M.
Spanner wrote: Kerels, ek het betroubare raad nodig asb, so dis hoekom ek julle vra ! ;D  ?n Vriend van my het vir hom ?n pragtige CZ 550 in .30-06 gekoop en wil nou ?n teleskoop op dit sit.  Hy hou van groot teleskope en het sy keuse vernou tot die volgende : Leupold VX-3 4.5-14x50 (ongeveer R9500 ) of ?n Nikon Monarch 4-16x50 (ongeveer  R6000).  Ek ken nie die teleskope goed genoeg om ?n aanbeveling te kan maak nie.  ??? Prys is nie te belangrik nie.  :o Gee raad asb, watter teleskoop is die beter een en hoe vegelyk die twee met mekaar.  S? asb hoekom, sodat ek dit vir my vriend kan wys en hy ?n ingeligde besluit kan maak.
Spanner
Spanner,

Ek het ongelukkig eensydige raad.  Het weer nie kennis van Leopold nie, maar weet dit is goeie kwaliteit.  Baie min verskil in kwaliteit tussen die 2 sou ek se.
Ek het 'n Monarch 5-20x44Plex en my broer 'n Buckmaster 4.5x40BDC en ons is baie tevrede (altwee op 243's)

Met hulle waarborg kan jy nie juis verkeerd gaan met Nikon nie.  Janjak het vir my 'n baie goeie deal gegee, maar S&O se pryse is ook baie goed.

Jy kan ook maar na Francois luister - hy skiet beslis meer as ek ;D

Hein M

Re: Raad asb - Leupold of Nikon ?

Posted: Sun Jan 23, 2011 6:51 pm
by Spanner
Baie dankie manne, ek waardeer die raad.  My maat het besluit op die Leopold.