Jak jagters Oos Kaap
Posted: Sun Feb 16, 2014 4:13 pm
Middag manne
ek will baie graag saam die manne wat ken uitgaan om nog te leer
ek is bereid om eenigeiets te doen wat van my verwag is en ook by te dra waar ek moet of kan.
Ek hoop rerig iemand sal my kan help
mooiloop
Dave