Klanke orden op rekenaar
Posted: Sun Feb 16, 2014 11:07 am
Roeper upgrade gekry en skielik kan ek n kleinhuisie vol klanke laai en nie net 24 nie. Iewers was daar n post gewees oor hoe die manne hulle klanke op die rekenaar sort.( EK KRY DIT NIE
)
Nou kan iemand asb help met n link na daai post of hier weer n paar ideas gee oor hoe julle die klanke op die rekenaar sort. Laasweek soo duer die poskantoor stakings darem tafjak 2 ook gekry.
Op die stadium le die klanke in CD format oppi rekenaar bv Tafjak 2; Hein gevorderde klanke ens. Ek weet op daai post het die manne regtig goeie planne gehad met klankies agtermekaar sit vir maklik werk. Enige hulp sal warder word danki.