Page 1 of 1

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Sat Feb 15, 2014 11:40 am
by Ockert1992
Goeie middag,

Dit lyk vir my na 'n bitter lekker scope die.

Hoe sal hierdie teleskoop werk vir in die nag skiet?

Is hier enige iemand met ondervinding?

Groete
Ockert

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 17, 2014 4:34 pm
by Ockert1992
Oom Dolph,

Dankie vir die terugvoer!

Groete
Ockert

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 17, 2014 4:49 pm
by PWV
Dagsê Dolph

As die jare met jou oë gewerk het, kort jy minstens 'n ?-20x50 of so iets. Wat het jy daar op 'n special?
Groetnis

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 17, 2014 7:10 pm
by Heinz Petersen
Rudolph Optics wrote:Ons het 'n 6-24x50mm....ongelooflik gewild en baie goeie waarde vir geld.
Met watter tipe kruishaar.Van watter geldwaarde praat ons?

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 17, 2014 7:15 pm
by Heinz Petersen
Pieter Willem Vorster wrote:Dagsê Dolph

As die jare met jou oë gewerk het, kort jy minstens 'n ?-20x50 of so iets. Wat het jy daar op 'n special?
Groetnis
Oom Pieter, ek bring Woensdag n scope saam wat regtig goeie waarde vir geld is en vir ons oë.
Bring Oom die TOMBI saam.

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 17, 2014 8:02 pm
by Rudie
Dagse Rudolph, ek sien nie parralaks verstelling op die model nie. Gaan dit nie so bietjie pla op hoë vergroting nie. Ek het self vandag met Pieter gepraat oor die model en stel baie belang in een vir die 308. Ek het die 6-24x 50 wat ek op 300 win mag gaan sit en is mal oor die reticle en die beeld kwaliteit, so die 4-12 dink ek sal mooi loop op die 308 Win.


Groete

Rudie

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Tue Feb 18, 2014 7:56 am
by Roger
Ek vind dat n dot wat illuminate is beter vir nag skiet as n kruishaar wat illuminate. Dis nou net my opinie.

Rudolph, die scopes, is hulle fixed-parallax?

Ek hou baie van die T2 :-)

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Tue Feb 18, 2014 8:03 am
by Rudie
Rudolph Optics wrote:Rudie,

Tot op 300meter gaan jy amper geen verskil sien en as jy nie van hom hou nie, gee jy hom terug!

Groete

Dolph

Baie dankie Dolph, ek gaan hom bestel en sal bietjie terugvoer gee sodra SAPS besluit ek kan my geweer kry.

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Tue Feb 18, 2014 8:26 am
by Dawie
Hallo Rudolph

Wanneer bring julle 'n FFP uit?

Dawie

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Tue Feb 18, 2014 10:48 am
by Mac
First focal plane

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 24, 2014 5:32 pm
by Nico Harris
Rudolph kom die scope glad nie in n gewone duplex nie?

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Feb 24, 2014 8:17 pm
by Nico Harris
Laat weet asb as hy land!

Groete

Nico

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Tue Feb 25, 2014 7:13 am
by Andrew Leigh
Looks like a Zeiss Conquest backend crossed with a Leupold front end ++>:

Look like a really good deal good luck with the range.

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Sun Mar 16, 2014 7:24 pm
by Langes
Rudolph, het julle dalk die scope in 16 vergroting?

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Mar 17, 2014 9:39 am
by Langes
Kan jy dalk 'n prentjie van die TS kruis opsit, asb. Dankie vir die moeite.

Groete

Re: The Ultimate Hunting Riflescope......

Posted: Mon Mar 17, 2014 11:25 pm
by KalahariKlong
Rudolph Optics wrote:Heinz,

Die T3 kruishaar en teen 'n verkoopprys van R6 800.....baie goeie waarde vir geld!

http://i1118.photobucket.com/albums/k605/safric1/26fe0c5184bdba947c90c86b3758f7ab_zpsec34b699.jpg

Daai is 'n masjien. As ek nou maar net die los sente gehad het wat rondlê.
Hy sal darm mooi maak met die 7x64 op die baan..