Page 1 of 1

Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 8:14 am
by Smirre
More
Het gister 16 van hulle uit die chopper geskiet (Excelsior)
Werk nogals goed..hulee velle is net DIK

Smirre

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 9:20 am
by JAGTERSREG-JRM
Klink vir my na n lekker storie

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 9:22 am
by RUPERT
Met wat het jy hulle geskiet

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 9:24 am
by VdWalt
RUPERT wrote:Met wat het jy hulle geskiet
My geld is op 'n geweer ++>:

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 9:29 am
by RUPERT
vdWalt jy het ook die vermoee om n dooie perd se hart tebreek.

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 11:00 am
by Smirre
Haelgeweer met AAA

Vir die soe en kleintjies is dit meer as genoeg maar vir die bere sal ons 'n ander plan moet maak (SSG)

Smirre

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 11:05 am
by DWB
Ons glo niks sonder fotos nie :D

Hoop julle hou 'n mneer van 'n bosvark braai die naweek!!!

Daai chops is KONING!!!!!!!!!

Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 11:08 am
by Smirre
het die kamera vergeet
Die boere het die varke en die vlakvarke gaan optel toe ons weg is

Sal volgende keer daai kamera op die kop sit en vir julle video maak

Smirre

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 12:04 pm
by johans
smirre is die varke al n plaag in excelsior?so hulle kom nader

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 12:06 pm
by Smirre
Die boer se hy het laasjaar 160 geskiet
Ons het in 1.5 uur 16 bos en 18 vlakvarke geskiet ( 4 jakke ook)

SO ja die goed is 'n plaag

Smirre

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 12:40 pm
by Jakkie 321
Liewe genade daai boer kan mos geld maak met al daai vark probleme. Is die plek in die Vrystaat.

Groette

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 1:33 pm
by Jake1
Sal nice wees as jy 'n video kan neem.

J1

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 2:01 pm
by Foxcreek
Johans, hulle is nader aan jou as wat jy dink. Ek weet van twee bosvarke wat in Lady Grey geskiet is en ook twee in Aliwal-Noord.

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 6:24 pm
by katjak
Foxcreek, ek weet ook van n paar wat in Kzn midlands geskiet was minder as n maand terug

Re: Bosvarke met chopper

Posted: Fri Feb 14, 2014 6:28 pm
by Jake1
Hier by ons is hulle nou algemeen, maar ek weet vir 'n feit hulle het nie lank terug hier voorgekom nie. Ek het al hier mielielande gesien wat meer mielies plat lĂȘ as regop, en ek oordryf nie nou nie.

J1