Page 1 of 1
Permit
Posted: Wed Feb 12, 2014 12:35 pm
by Jakkie 321
Weet iemand dalk waar ek n permit kan kry vir die Weskaap om probleem diere te skiet. Het gaan kyk op Cape nature se web maar kom nie reg nie.
Groette
Re: Permit
Posted: Wed Feb 12, 2014 7:43 pm
by Mac
Gaan jag maar, die onus is op die boer om permitte te reel in die wes kaap.
Re: Permit
Posted: Fri Feb 14, 2014 2:32 pm
by tau
Meeste plekke word beheer deur Cape Nature. Ons jag op hulle grond. As jy privaat jag is jy ok. Die vark is mos 'n indringer so geen permit is nodig nie. Ek dink mens moet hulle nou looi. Die veld lyk maar sleg met lassjaar se swak reen en hulle moet elkeaand drink met die huidige hitte. Daar is more aand 'n grrot jag aan die gang en hulle het 28 manne gesoek om waters op te spas en so varke te skiet en te tel.
Re: Permit
Posted: Sat Feb 15, 2014 10:28 pm
by Christo
Stuur my jou eposadres dan stuur ek jou n blanko vorm en die eposadres waarheen hy moet gaan Maandag.