Page 1 of 1

Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 11:44 am
by swakop_toe
Kry die laaste twee weke fietsryers wat my sê van die Rooijakkals wat in die pad voor hulle hardloop. Soms vir lang ente. Vanoggend hom ook in die pad gekry, maar ek was in die bakkie en die .243 lê by die huis! Tstupid, ek weet :/ )

Toe jaag ek hom maar in...

Re: Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 11:52 am
by Hugo
Ekt dit al met n quad getry, ekt amper soos daai jak gele,

Well done.

Re: Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 12:02 pm
by Reggie Gerber
Bly jy kon om kry.

Moet ons dalk nuwe skoene vir jou organize >:+

Re: Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 12:05 pm
by Flip Nel
Spaar jy patrone

Re: Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 12:28 pm
by Jakkie 321
Reggie Gerber wrote:Bly jy kon om kry.

Moet ons dalk nuwe skoene vir jou organize >:+

Ne ;)

Re: Sommer so met die bakkie...

Posted: Wed Feb 12, 2014 12:33 pm
by swakop_toe
Lag ek nou Hugo! So 50km 1es van my is 'n boer wat 68 Rooijakkalse geskiet het. Telling het in Oktober laasjaar begin. En hy doen dit net wanneer hy verveeld is...

Reggie, dit is my een werker se ou safeties. Hy het nuwes maar hulle stap die Hele plaas elke tweede dag. Te rof vir 'n perd.
Maar myne lyk ook nie veel beter nie... :/

Flip, die PMP 80gr .243 rondtes hier hos al amper R14 elk...so ja, hierdie was 'n goedkoper oefening.