Page 1 of 1

Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 11:50 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/882757_557730647591744_1174562846_o_zps4cc8c434.jpg
We are intrigued as to how she is managing to survive and indeed thrive in one of the most lion dense areas in Botswana. By all accounts, wild dogs do not fare well on their own. Her success may be due to the unusual relationship she develops with families of jackals. We don’t understand completely how this assists her in surviving, apart from the obvious mechanism of providing more eyes and ears to alert her to danger. It does seem that this relationship with the jackals fulfills a vital social role though. She has also found herself a place within the pecking order of a clan of hyenas. She relates to one hyena in particular and this individual will often accompany her on hunts and they spend considerable time in close proximity to each other. She shows an inordinate tolerance for hyenas in most circumstances, apart from when there are jackals pups around.

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/456330_471542732877203_2044320705_o_zpsd0985bf5.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/904619_10152695784965542_1929182691_o_zps9d9b1199.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1381385_530762380333963_608759673_n_zpsce2dd3c1.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/823369_538277212870421_811062451_o_zps15910fb3.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/856659_538275289537280_86744106_o_zps2de973a5.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/857108_543089932389149_1287673162_o_zpsa3c6f5b4.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/943529_514809258579394_876310203_n_zps2f379440.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1091131_623369394361202_532466823_o_zps4f6f30f7.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/856169_539894342708708_1529157448_o_zpsb7b57ec9.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/431831_435683379861382_124961863_n_zpsc1f8c748.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/967263_438148389614881_1448757453_o_zps2c840171.jpg

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:03 pm
by VdWalt
Ag my moeder, hoe vet voer sy daai baba jakkelsies!!

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:04 pm
by Johan Reyneke
Baie mooi fotos.

Natuur bly maar asemrowend mooi

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:08 pm
by Roger
Fantastiese fotos!

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:18 pm
by Flip Nel
Baie mooi dankie

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:51 pm
by G-force
Ek dink dat daai jakkalse en wildehond fotos is geneem by n diere reservaat en die goed is mak en het saam groot geword.Die mense wat die videos en fotos maak is baie slim en vertel klomp stories om n ding te "verkoop".

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:56 pm
by Frikkiedbr
G force is blykbaar 'n program wat hulle gemaak het in botswana

Lone African wild dog joins up with black-backed jackals in Botswana

http://retrieverman.net/2011/12/19/lone ... -botswana/

http://www.africatravelresource.com/afr ... e/updates/

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 2:16 pm
by G-force
Frikkiedbr wrote:G force is blykbaar 'n program wat hulle gemaak het in botswana

Lone African wild dog joins up with black-backed jackals in Botswana

http://retrieverman.net/2011/12/19/lone ... -botswana/

http://www.africatravelresource.com/afr ... e/updates/
Dankie Frikkie.Ek vertrou absoluut niks van wat ek sien op programme soos die National Geographic stories nie.In die een program bekruip n luiperd(met n naam en als) n enkel lopende rooibok ram met horings van so 23".As die luiperd nou daardie bok sou gemis het dan was dit blykbaar die einde vir haar want sy was siek/vlou of so iets.Dan wys hulle hoe vreet sy nou aan die bok na sy hom gevang het maar dit was n kypkop rammetjie gewees.
Toe ek nou in Namibie was by Harnas Het die vrou daar vir my gese dat daai drie poot jagluiperd storie wat in die VW ry ook n klomp verneukery was.Daar is drie luiperds in daai advertensie maar hulle maak of dit net die een is met drie pote.Die een met drie pote blykbaar te wild om aantevat dus moes hulle ander een gebruik.Ook elke dag vir n paar weke die driepoot kat gevoer in daai Golf sodat hy daar sou inspring vir die advertensie.
So nee wat ek glo niks nie!
Groete

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 2:23 pm
by Frikkiedbr
Ja nee deesdae kan mens nie alles Glo nie, en ja mense het te getroud geraak met photoshop en al daai dinge.
Dis maar mens se besluit of as mens dit regtig sien. Ons almal het maar ons dinge.

Plesier G force en alles wat mooi is daai kant.

Groete

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 7:42 pm
by theedge
Baie mooi - Fantastiese fotos

Re: Iest wat ons oë sien

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:44 pm
by mariusr
Pragtige fotos! :): maar so G-force se ek vertrou die programme niks? Het al paar keer gesien leeus met buffels dan is heeltemal ander buffel ens wat gevang word! Kyk nou weer die program oor die meerminne wat glo afgeneem is en die bigfoot programme alles nonsens net om kykers te trek! Money rules the world! ::) ::)