Page 1 of 1

Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEASE

Posted: Mon Feb 10, 2014 6:55 pm
by F.L.A.S.H
Good day Gents

I am really hoping someone can help me out

A family member here is PE is interested in a Cruiser that is for sale in Pretoria Central.

Is there anyone that knows something about cars that would be able to go look please, it will be greatly appreciated

Regards
Dave

Re: Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEAS

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:15 pm
by douw
I know how to drive them...

I will go have a look if you can't find anybody else, but i'm no grease monkey.

Let me know

Douw

Re: Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEAS

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:17 pm
by F.L.A.S.H
Manne

ek het nou self so betjie gaan kyk wat gaan vir wat en die lyk vir my nie so ayoba nie

http://www.automart.co.za/cars/search-r ... 0001/75000

http://www.automart.co.za/cars/for-sale ... 47589?cs=2

Nou weet ek nie so mooi waar die mense is nie, of hulle werklik bestaan

ek kom nie deur na hulle toe nie.

Ek sal weer hier kom help vra as ek antwoord kry van die mense

Baie baie dankie
Dave

Re: Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEAS

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:18 pm
by F.L.A.S.H
douw wrote:I know how to drive them...

I will go have a look if you can't find anybody else, but i'm no grease monkey.

Let me know

Douw

Dankie Douw

Ek dink egter die is a lekker scam, maar sal jou op hoogte hou en laat weet as ek help nodig het

baie dankie

Re: Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEAS

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:26 pm
by Kallie404
FLASH,
Ek het daai ouens n paar weke lekker rond- geneuk !! Dis verseker n "scam" !! Hulle het my vertel die Cruiser is in Nelspruit, toe laat weet ek ek wil gaan kyk..........toe is hy eweskielik op Beitbrug om uit-gevoer te word.................Daai tipe Cruisers verkoop vir omtrent so R 200 000.00. Die engelse se mos" if its too good to be true......it probably is !! "

Re: Need someone to look at cruiser for me in pretoria PLEAS

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:40 pm
by F.L.A.S.H
Kallie404 wrote:FLASH,
Ek het daai ouens n paar weke lekker rond- geneuk !! Dis verseker n "scam" !! Hulle het my vertel die Cruiser is in Nelspruit, toe laat weet ek ek wil gaan kyk..........toe is hy eweskielik op Beitbrug om uit-gevoer te word.................Daai tipe Cruisers verkoop vir omtrent so R 200 000.00. Die engelse se mos" if its too good to be true......it probably is !! "
Baie dankie Kallie

Ja nie, ek het maar so gedink toe ek eers gaan kyk.

Kon nie glo dit was so goodkoop nie, het email gestuur en wag nou dat ek ook lekker kan speel