Page 1 of 1

30-06 en 243

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:48 am
by benbadie
MORE MANNE

EK HET NUWE 30-06 LAPUA DOPPE GEKOOP MET 180 GR SIERRA SPITZER BOAT TAIL PUNTE. ENIGE RAAD OP DIE LADING? EK GEBRUIK S365 KRUID.

MY 243 HET OOK LAPUA DOPPE EN EK HET OOK SIERRA PUNTE, 85GR BOAT TAIL. ENIGE RAAD MET DAAI LADING? OOK VIR S365 KRUID.

ENIGE KOMMENTAAR SAL WARDEER WORD

GROETE

BEN

Re: 30-06 en 243

Posted: Mon Feb 10, 2014 12:38 pm
by Johan Reyneke
Hi Ben

Niks lelik bedoel nie, maar Jaracal is 'n familie, en ons wil graag weet met wie ons te doen het.

Gaan stel jou voor met jou belagstellings en so beitjie meer van jou self hier http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126

Ek is seker jy sal kan gehelp word. Jy kan ook die soek funksie gebruik want daar is al redelik baie gepraat oor beide die kalibers.

Om ladings te gee het die mense wat gewoonlik so bietjie meer inligting ook nodig as wat jy hier gegee het.

Jy kan hier http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=75 begin

Groete