Page 1 of 1

Monarch 8-32x50 ED Side Focus Matte Nikoplex

Posted: Sun Feb 09, 2014 9:52 am
by Doppies
Dag almal

Soek graag raad oor die teleskoop, Monarch 8-32x50 ED Side Focus Matte Nikoplex. Enige iemand so een en wat is jou siening oor die teleskoop.

Groete