Page 1 of 1
Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sat Feb 08, 2014 9:09 pm
by CobusMeyer
Naand manne, wat is julle gevoel oor die scope? Wil hom op op my 243 sit.
Groete
C
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sat Feb 08, 2014 9:29 pm
by Chevvy SS
Goeie waarde vir geld.
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sun Feb 09, 2014 2:31 pm
by Ratel
Ek het een op my 223 en hy is baie helder. Hou sy zero ook baie goed. Jy sal nie spyt wees vir die prys nie.
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sun Feb 09, 2014 8:35 pm
by Hilux01
Het een op 6.5x55 baie gelukkig met die scope
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Mon Feb 10, 2014 9:29 am
by PWV
CobusMeyer wrote:Naand manne, wat is julle gevoel oor die scope? Wil hom op op my 243 sit.
Groete
C
Cobus
Google Safari & Outdoor en kyk by tweedehandse artikels wat te koop aangebied word. Daar word 'n Nikon Monarch 8-32x50 geadverteer teen R4200.00. As die teleskoop reg is, is dit 'n mo#rse winskopie.
Groetnis
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Wed Feb 19, 2014 7:35 am
by CobusMeyer
More manne, wat stel julle voor Nicoplex of Mildot?
Luister graag?
Groete
C
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Wed Feb 19, 2014 7:39 am
by Hilux01
Ek is baie gelukkig met die Nikoplex, dis n kwessie van leer jou geweer en scope ken
Ek het geen ondervinding met Milldot nie dink dit hang maar van persoonlike voorkeur af
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:10 am
by tau
EK het 'n 4-14 x 42 met Nikoplex en 'n 4-16x50 BDC. Ek geniet die BDC meer. En dink die mildot sal betere werk as dei BDC vir teiken skiet.
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:11 am
by Jean Marais
As jy die mildot reg toepas, werk dit uitstekend.
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sat Feb 22, 2014 5:07 pm
by CobusMeyer
Het hom gekry en hy loop mooi
Re: Nikon Monarch 3 NP 4 -16 x 42
Posted: Sun Feb 23, 2014 10:32 pm
by Swys14
ek het self die nikoplex 4-16by42mm, goeie scope vir die geld.