Page 1 of 1
Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:16 am
by Frikkiedbr
Goeie More Manne en dames,
Bosvarkbouncer - Francois het my windbuks by my gekoop.
Hoe maak mens nou om die windbuks in Heidelberg Wes Kaap te kry?
Ek soek so bietjie raad asseblief?
Dankie
Groete
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:16 am
by Eugene
Koerier of geleentheid.
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:20 am
by Frikkiedbr
Dankie Eugene,
Stefan het gesĂȘ RAM kan my help.
Hoe pak mens dit geweer in 'n boks of draai mens die geweer net in bubble rap?
Is daar dalk iemand wat na daai geweste toe ry as ek mag vra ?
dankie
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:22 am
by hennief
More Frikkie
Ek sou sy kolf afgehaal het, alby dele mooi toedraai met bubblewrap en tape en hom courier.
Groete
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:23 am
by hennief
Gee gou sy dimensies en gewig laat ek kyk of ek kan help.
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:24 am
by Frikkiedbr
Hello Hennie,
Die geweer ( windbuks) is in 'n geweer sak.
Is dit nodig om dit uit mekaar te haal?
Dankie
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:27 am
by hennief
Meet en weeg hom maar soos hy is laat ons kyk.
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:28 am
by Frikkiedbr
Ek het vir jou 'n mail gestuur, dankie Hennie
Re: Hoe maak mens?
Posted: Thu Feb 06, 2014 9:33 am
by LUAN
Goedkoopste is
http://www.internetexpress.co.za/new/default.aspx
hulle mag windbukse courier net nie vuurwapens. Dit sal jou so R150 kos wat nie sleg is.