Page 1 of 1

Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Thu Apr 02, 2009 6:33 pm
by Hein M.
Ek is nie in die bedryf nie so ek vra maar...  Is daar nie dalk iemand wat vir my 'n paar foto's van geskiete jakkalse kan mail nie (sonder die jagter) Ek weet dit is dalk onwettig / oneties, ens. maar dit is vir 'n goeie doel.  Ek is nie op hierdie stadium by magte om self die swerkaters met lood te gooi nie, so ek vra maar.
Ek wil nie hier hardop die rede vir die foto's noem nie, maar dit het iets met my toekomstige jagplanne te doen... ;D

As enigeen sy weg oopsien om te help, sal ek dit opreg waardeer.

hmostert1@gmail.com

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Thu Apr 02, 2009 8:53 pm
by Yalair

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Sat Apr 04, 2009 3:30 pm
by Christo
Hein

Die beste plek is op photobucket, Ben was my een voor, kyk daar jy sal tevrede wees.

Christo

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Mon Apr 20, 2009 11:34 pm
by Janjak
Hein,
laat my weet as jy nog fotos kort dan stuur ek n klomp aan.

Groete
Jannie

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Tue Apr 21, 2009 10:04 pm
by Christo
Janjak

Laai hulle ook by op photobucket - ons maak 'n album daar.

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Thu Sep 03, 2009 12:00 am
by boeta
Ja3

Hoop nie hy hang langs die pad ni,jy kan dalk komentaar kry

Boeta

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Thu Oct 08, 2009 7:10 pm
by Hein M.
Jannie,

Dalk moet jy maar vir my 'n paar geskiete jakkiefoto's mail.  Dit gaan dalk nie my aansoek goed doen as ek met 'n geweer langs 'n halfgevrete skapie staan nie :o  Dit is al "bruikbare foto's op daardie foto album van julle.

By voorbaat dankie man!

Hein M.

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Fri Oct 09, 2009 6:49 am
by Foxcreek
Hein

Het jy al genoeg foto's of soek jy nog. Laat weet dan mail ek jou, het hele paar waar jakke alleen pronk, want ek operate alleen dan moet ek foto's neem en dan is jakke alleen op foto.

Foxcreek.

Re: Jakkalsfoto's asseblief

Posted: Fri Oct 09, 2009 7:48 am
by Janjak
Hein,
ek het n paar vir jou ge e-mail.