Page 1 of 1

Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Sat Feb 01, 2014 8:11 pm
by Giepie
Vandag weer Koos Barnard se artikel van omtrent 'n ruk terug gelees oor onder andere 'n "red dot" op sy geweer, hy het verwys na die Lynx. Dit bring vir my 'n oplossing waarna ek al 'n hele ruk soek.

Ek dink daaraan om vir my 'n Vortex Sparc op my 375 H&H te sit, daar is nie oop visiere op die geweer nie, gladde loop. Ek wil dit gebruik vir bos jag, en dalk grootkaliber skiet geleenthede. Ek wil dit QR maak sodat ek die ander teleskoop weer kan terug sit sonder probleme.

Wie het so "teleskoop" en opset, wat is julle ervaring daarmee?

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Sun Feb 02, 2014 12:47 pm
by Monrique (SJ)
Dagse Giepie

Junglejulian sal jou mooi kan se, hy gebruik ene op sy handwapen en is baie gelukkig, PM hom gerus, die tipe scopes word ook op die taktiese gewere gebruik, ens. Ek is ook van plan om n Burris red dot op my rollie te sit vir jag en skietbaan.

Groetnis
Monrique

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Sun Feb 02, 2014 12:48 pm
by DWB
Oorweeg ook gerus die Aimpoint reeks.

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Tue Feb 04, 2014 12:00 pm
by edwill
I would rather go Aimpoint H1 or T1 on a 375. I have both, i use the Sparc on my 15-22 and the Aimpoint on my semi auto shotgun.

The Aimpoint is a much better product and will stand up to the recoil.

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:27 pm
by Giepie
Who sells Aimpoint in SA? I had a look at the Sparc and I am quite impressed. I would have liked to get the Trijicon, but at R9500 it's to stiff for me. The Sparc is R2 895.

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:50 pm
by DWB
Safari & Outdoor will have

Re: Red dot scopes - Vortex Sparc

Posted: Wed Feb 05, 2014 2:58 pm
by edwill
http://www.hailstormza.com/Aimpoint-MIC ... p_518.html

If you want a 2nd Hand Sparc, drop me an email. Not using mine anymore.