Page 1 of 2
Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sat Feb 01, 2014 12:41 pm
by swakop_toe
Wat van Tapatalk op die forum te aktiveer?
http://tapatalk.com/activate_tapatalk.php
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sat Feb 01, 2014 4:15 pm
by Francois Marais
Swakop_toe
Ken dit nie, wat sal die voordele wees.....
Mooilloop
Francois
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sat Feb 01, 2014 5:39 pm
by jaracal
Die forum is reeds vir "smartfone" "gestreamline". Tappa talk is 'n app vir iphones waarmee jy die forum kan browse en gebruik.
Te duur om so 'n app te laat skryf vir bb3php
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Feb 05, 2014 11:10 am
by hendrikm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Feb 05, 2014 9:53 pm
by jaracal
Thanks vir die info ek het glad nie daarvan geweet nie en sal gaan kyk na die MOD.
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 7:21 am
by James Wilson
Ek het tapatalk op my ipad vir ander forums. Tog sien ek nie wat is die voordele daarvan nie.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 7:34 am
by jaracal
James
Indien en jou reg verstaan besoek jy Jaracal met jou IPad en daar is/blyk geen verskil te wees met die besoek van die ander forums deur tapatalk en die besoek van jaracal sonder tapatalk nie?
My pa se^ altyd "don't fix something that is not broken". Ek is bietjie allergies om mods op te sit want ons het so 2-3 jaar terug amper 'n week sonder die forum gesit aangesien 'n MOD die forum laat "crash" het.
Laat weet.
Ek gaan ook 'n "stemming" probeer opsit om te sien hoeveel dit versoek
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 7:41 am
by jaracal
Die Poll is opgesit.
Gaan stem asb
Groete
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 7:55 am
by G-force
Ek hou van Tapatalk en Forumrunner om die forums dop te hou op my iPad/iPhone.Geen probleme met forums wat "crash" agv die Apps.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:11 am
by Geno
Oom Hein,
Het die poll opsies verander? Ek het gestem, nou sien ek die opsies het verander.
Groete,
Eugene
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Thu Feb 06, 2014 8:33 am
by jaracal
Jammer Geno
Jy was te vinnig.
Stem weer asb.
Groete
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 9:27 am
by Matewis28
Ek wou nou juis vra of Jaracal op Tapatalk is. Ek is op 3 bike forums en gebruik Tapatalk gereeld van my foon af. Moet se dit sal awesome wees om Jaracal op Tapatalk te he. Hoop the powers that be oorweeg dit. Maak die forum baie meer bereikbaar.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 9:51 am
by Dries101
Ou tema maar dit sou verseker die lewe makliker maak. Sou Tapatalk baie geniet.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 10:11 am
by Boesman10
Het self al hierdie vraag gevra. Die Tapatalk app maak dit regtig lekker om versekei forums op 'n slag dop te hou. Ek is baie op die pad en gebruik meestal die iPad so sal vreeslik bly wees as Jaracal op Tapatalk beskikbaar kan wees.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 12:07 pm
by Darrylth
Ek gebruik self tapatalk vir al my ander forums wat ek daagliks kuier, dis net jaracal wat ek moet inlog met my browser. Dit sal nou regtig lekker wees as ons dit deur tapatalk ook kan access.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 12:41 pm
by Dries101
Darrylth wrote:Ek gebruik self tapatalk vir al my ander forums wat ek daagliks kuier, dis net jaracal wat ek moet inlog met my browser. Dit sal nou regtig lekker wees as ons dit deur tapatalk ook kan access.
+10
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 1:01 pm
by Francoisv
Darrylth wrote:Ek gebruik self tapatalk vir al my ander forums wat ek daagliks kuier, dis net jaracal wat ek moet inlog met my browser. Dit sal nou regtig lekker wees as ons dit deur tapatalk ook kan access.
Ek stem.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Sun Oct 12, 2014 5:41 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê ridders van die sleutelborde.
Ek "Jaracal" op my Samsungtjie en het nog nooit die klas verlaat nie, so ek hoef nooit "in te log" nie.
Is ek nou onnosel of oningelig?
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Tue Oct 14, 2014 8:02 pm
by Darrylth
Gawie.. glad nie onnosel. Ek is ook op baie ander forums, en almal van hulle gebruik ek tapatalk om by hulle in te teken, maar met jaracal moet ek my browser gebruik om hier te kan lees en praat. Dit is nou nie die einde van die wereld, maar sal lekker wees as ek alles met een app kon doen
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Tue Oct 14, 2014 9:58 pm
by ruaanb
Tapatalk is baie vinniger as browsers van af smartphones en tablets. Ek verkies ook Tapatalk.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Oct 15, 2014 6:18 am
by Johan308
Tapatalk sal beslis makliker wees om Jaracal van die foon af te lees.
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Oct 15, 2014 6:23 am
by Rudi Fischer
Ek gebruik Tapatalk, vir 3 ander forums en sal graag ook Jaracal op dit wou lees
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Oct 15, 2014 8:17 pm
by jaracal
Tapatalk is nou geinstalleer
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Oct 15, 2014 8:23 pm
by G-force
Dankie Oom H!
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Posted: Wed Oct 15, 2014 8:33 pm
by James Wilson
Wat is die voordele van Tapatalk?