Page 1 of 2
Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 7:58 pm
by Geno
Wolf sal die storie kom vertel...
IMG00281-20131227-2148.jpeg
IMG00282-20131227-2148.jpeg
Re: Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 8:06 pm
by Polla1983
Genaaaade...dis nou iets anders! RSA se eie dingo's...
Re: Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 8:25 pm
by cassie_calvinia
deon, waste plaas?
Re: Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 8:27 pm
by James Wilson
Nee aarde, hierdie is n duiwelse besigheid!!!
Re: Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 8:37 pm
by Ian
Lyk op mamma van die huis weggeloop het en met pappa jakkals maatjies gemaak het. Vertel meer asb Geno.
Re: Jakkals Russel
Posted: Fri Jan 31, 2014 9:58 pm
by theedge
Ek hou die spasie dop
Re: Jakkals Russel
Posted: Sat Feb 01, 2014 12:03 am
by mariusr
Kan jy dit nou glo!? Dan is daar seker bigfoot in Amerika?!
Re: Jakkals Russel
Posted: Sat Feb 01, 2014 12:06 am
by Frikkie Coetzee
Geno
Iemand se hond het rondgeloop ou maat
Re: Jakkals Russel
Posted: Sat Feb 01, 2014 9:51 am
by Jonie
Daai lyl soos n regte jakkels trou met Jack russel se vrou.
Re: Jakkals Russel
Posted: Sat Feb 01, 2014 9:12 pm
by Capt. Yoda
Goeie genade kan jy dit nou glo.Dinge is rof da in Brits
Re: Jakkals Russel
Posted: Sat Feb 01, 2014 10:12 pm
by theedge
Capt. Oblivious wrote:Goeie genade kan jy dit nou glo.Dinge is rof da in Brits
Ek sien daai ding maat - baie rof
Re: Jakkals Russel
Posted: Sun Feb 02, 2014 7:24 pm
by WOLF
Manne daai JAKONDE is in die WILLISTON area geskiet .Die vermoede is dat dit moontlik n kruising is tussen die twee brakke. Wil ook maar net julle komentaar hoor.
Groete
WOLF
Re: Jakkals Russel
Posted: Sun Feb 02, 2014 9:23 pm
by Capt. Yoda
Mak gemaakte Jakie en die baas se Jack Russel dalk?
Re: Jakkals Russel
Posted: Sun Feb 02, 2014 11:48 pm
by Rotty
K weet ni ma k soek een wag twee dt lyk nogal sweat
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:25 am
by cassie_calvinia
rotty
wat de hel beteken K??
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:28 am
by BRNO (Pierre)
cassie_calvinia wrote:rotty
wat de hel beteken K??
verk@kte sms taal
k=ek
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:33 am
by Rotty
Sorry Cassie
Ek het vergeet ek is nou nog nie deel van die harde baard groep nie
K het nog ma donsies hier om die wange lol
Die k moet ek wees
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:34 am
by Frikkiedbr
BRNO (Pierre) wrote:cassie_calvinia wrote:rotty
wat de hel beteken K??
verk@kte sms taal
k=ek
Net soos jy daar sĂȘ Pierre

Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:35 am
by G-force
Rotty wrote:K weet ni ma k soek een wag twee dt lyk nogal sweat
Skryf asseblief in volledige sinne met regte woorde,ons is almal groot mense op die forum.
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:40 am
by BRNO (Pierre)
Wolf, dis jammer julle kon nie effe beter fotos geneem het, met meer detail nie.
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:51 am
by mariusr
Sien gisteraand op DSTV dat daar nou meerminne gevind is nogal fotos ens!? Ek was skoon verbaas dan is jakkie-russels heel moontlik!?
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 9:38 am
by James Wilson
Maruis, die meermin strorie is n hoax, wat deur animal planet so beplan is
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 9:42 am
by Frikkiedbr
Animal Planet's Mermaid documentary hoax fools millions yet again
Read more:
http://digitaljournal.com/article/351217#ixzz2sF6qKtrt
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 11:10 am
by mariusr
He he! Lees so op google! Die "mermaids" is maar bleddie lelik sal my gat af skrik as ek die ding in die see kry!? Maar daai onder water foto lyk maar baie eg wat daai puens met hul duikboot geneem het??
Re: Jakkals Russel
Posted: Mon Feb 03, 2014 11:45 am
by Dawie Malan
Ek eet enige iets uit die see uit. 'n Meermin ook.