Page 1 of 1
JAGRAME
Posted: Wed Jan 29, 2014 11:30 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse
Ek is nie die proses om te begin kyk na jagrame en verskillende variasies het julle manne dalk raad en dalk voorbeelde van julle rame?
Wat ek in gedagte het is 2 enkel sitplekke
Trappie waar die manne kan opklim
Skietkussing vir die manne oorkant die see
Groete
Kobus
Re: JAGRAME
Posted: Wed Jan 29, 2014 11:43 am
by Frederik
Ek kan nie die ouens se name onthou nie maar daar is ounes in Ellisras wat baie goed is hulle het myne gebou prys was ook nie so rof gewees nie en hulle het al die specs vir die verskillende make.
Re: JAGRAME
Posted: Wed Jan 29, 2014 12:51 pm
by Ferdi
Praat met Autobar in Gesina
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 7:12 am
by blaser
bel vir alex 0824982592
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 8:27 am
by Geno
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 9:54 am
by JAGTERSREG-JRM
Dankie my maat een van die dae sal my wa ook so vancy lyk soos joune....

Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 10:16 am
by Homer
Try Vaughan by Covering Africa
Baie goedkoper as res en kwalitiet is baie goed
Nommer 0729888688
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 10:38 am
by njvdwesth
Frederik wrote:Ek kan nie die ouens se name onthou nie maar daar is ounes in Ellisras wat baie goed is hulle het myne gebou prys was ook nie so rof gewees nie en hulle het al die specs vir die verskillende make.
Ek weet hierdie ouens doen dit in Ellisras - Amri dienste:
http://www.amridienste.co.za/index.php? ... 1&Itemid=2
Hulle maak ook canvas seat covers teen baie bekostigbare pryse.
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 11:48 am
by Gerrie Smith
Stockman - maak baie mooi en sterk vir goeie pryse! Kry net nie nou hulle nr nie.
Re: JAGRAME
Posted: Thu Jan 30, 2014 3:28 pm
by Evert
Probeer
http://www.trali.co.za/ op Louis Trichardt