Vlakvark - voer

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Location: Upington

Vlakvark - voer

Post by OU VOORSLAG »

More manne

Ek wil net hoor of daar al iemand is wat vir vlakvarke voerplek gemaak het om hulle te skiet, en wat is die beste tyd om hulle voor te sit?

Hoor graag wat julle se
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Location: Pretoria/Swartruggens

Re: Vlakvark - voer

Post by Hugo »

Meng molasse meel, mielies, molasse stroop sout en gekapte hawer of lusern.

Werk mooi vir my pel op Northam en dit het by ons ook gehelp.

Groete
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Vlakvark - voer

Post by Eugene »

Ek het een jaar in die kalahari baie sukses gehad met mieliekoppe. Ek het by 'n boer 20 sakke vol mieliekoppe gekoop vir R200 en toe ek dit daar uitgooi, kom ek agter dit was so goedkoop, want dis koppe wat afgeval het na 'n brand. Dit het die varke egter nie afgeskrik nie en hulle het elke dag kom eet! Ons het 15 varke in 5 dae daar geskiet en was net vir 'n uur in die oggend en uur in die middag daar!
Aim small, miss small
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2458
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Vlakvark - voer

Post by Flip Nel »

Eugene wrote:Ek het een jaar in die kalahari baie sukses gehad met mieliekoppe. Ek het by 'n boer 20 sakke vol mieliekoppe gekoop vir R200 en toe ek dit daar uitgooi, kom ek agter dit was so goedkoop, want dis koppe wat afgeval het na 'n brand. Dit het die varke egter nie afgeskrik nie en hulle het elke dag kom eet! Ons het 15 varke in 5 dae daar geskiet en was net vir 'n uur in die oggend en uur in die middag daar!
Vark se kind is baie lief vir mielies
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Vlakvark - voer

Post by wingover »

Hallo manne ek gee my 2 cent vir wat dit werd is. Mielies is nie altyd baie beskikbaar of bekom baar nie n alternatief wat die vlak en bosvarke hier by my naby Koedoeskop INIBOS nie kan uitlos, is my Alles in een Wildspille wat ek by die Koporasie koop vir my Koedoes. Ek moes my voerbakke van die grond aflig want anders vreet die vlakvrke dit in die dag op en die bosvarke dit in die nag op. Mooi op my trail cam gesien wat aangaan p.s bobbejane en blou ape asook ystervarke is ook mal daar oor nou moet ek my voer net voor sononder in hoe bakke sit.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4054
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Vlakvark - voer

Post by BRNO (Pierre) »

wingover wrote:Hallo manne ek gee my 2 cent vir wat dit werd is. Mielies is nie altyd baie beskikbaar of bekom baar nie n alternatief wat die vlak en bosvarke hier by my naby Koedoeskop INIBOS nie kan uitlos, is my Alles in een Wildspille wat ek by die Koporasie koop vir my Koedoes. Ek moes my voerbakke van die grond aflig want anders vreet die vlakvrke dit in die dag op en die bosvarke dit in die nag op. Mooi op my trail cam gesien wat aangaan p.s bobbejane en blou ape asook ystervarke is ook mal daar oor nou moet ek my voer net voor sononder in hoe bakke sit.
Ek ken n oom op Roedtan wat tot 40 varke bymekaar kry as hy die wildspille uitgooi. Ons het tot eendag helder oor dag n bosvark kom sien vreet daar by sy bakke.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Vlakvark - voer

Post by BLOK »

BRNO (Pierre) wrote: Ek ken n oom op Roedtan wat tot 40 varke bymekaar kry as hy die wildspille uitgooi. Ons het tot eendag helder oor dag n bosvark kom sien vreet daar by sy bakke.

En moet nou nie vir my se julle het nie eers een gelaai nie???
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4054
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Vlakvark - voer

Post by BRNO (Pierre) »

BLOK wrote:
BRNO (Pierre) wrote: Ek ken n oom op Roedtan wat tot 40 varke bymekaar kry as hy die wildspille uitgooi. Ons het tot eendag helder oor dag n bosvark kom sien vreet daar by sy bakke.

En moet nou nie vir my se julle het nie eers een gelaai nie???
Amper vloek ek. Daai oom is so flippen heilig op sy ou varkies. Ek onderhandel om later die jaar daar te gaan koedoe skiet, en dan n varkie of twee. Geen manier. Later na so effe kuier se hy ek kan maar een sog skiet, maar hy sal wys watter een.
Veiligheid eerste manne!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Location: Bloemfontein

Re: Vlakvark - voer

Post by Silent Hunting »

Hy kan daai vark maar vir homself hou.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4054
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Vlakvark - voer

Post by BRNO (Pierre) »

Silent Hunting wrote:Hy kan daai vark maar vir homself hou.
+1
Ek gaan die naweek op n ander plek probeer. Hoop maar daar storm iets op my af.
Veiligheid eerste manne!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Location: Pretoria Noord
Contact:

Re: Vlakvark - voer

Post by ROBBIE1 »

Ek het verlede jaar net na die winter met koolkoppe varke geskiet. Steek hom stukkend met n graaf. Tot my verbasing het die blouwildebeeste net so lekker aan die kool gesmul.

Ek sal graag ook luister wat hierdie tyd van die jaar die varkies roep!
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Location: Pretoria-Noord

Re: Vlakvark - voer

Post by Rooster1089 »

Watse vrugte het julle al uitgesit vir varke?
Ek skat lemoene sal ook seker die ding doen?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Location: Ventersdorp

Re: Vlakvark - voer

Post by LeonS »

Ek het al lemoene gebruik, varkies geniet hul!
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”