Page 1 of 1
.300wsm
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:01 pm
by reggie
Weet iemand dalk wie voorraad het in .300wsm
Re: .300wsm
Posted: Tue Jan 28, 2014 8:12 am
by Carl
Re: .300wsm
Posted: Tue Jan 28, 2014 9:31 am
by Capt. Yoda
Ek dink dit is omtrent al waar jy nou n lekke yster sal kry.
Het gister aand bq op die web gekyk vir 204, 300wsm en 260rem en almal se net "out of stock" vir die lekker gewere
Re: .300wsm
Posted: Tue Jan 28, 2014 10:25 am
by F.L.A.S.H
Daai geweer van Wouter is een van die beste koope wat jy ooit say kry. Die pryse gaan in die volgende paar maande by omtrend 25% stuig.
Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:00 pm
by reggie
Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:07 pm
by PWV
reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
Sien jy het nog heelwat breinselle!

Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:43 pm
by reggie
Dankie ek maar bietjie rond gekyk en uit gevind van beskikbaarheid van amuniesie. .308 kry jy ooral maar .300wsm altyd nie. Natuurlik is die .308 gewild vir sy akuraatheid nie dat die ander kaliebers nie is nie. Was eintlik agter die platter trajek aan vir die lang skote maar die .308 ak kan dit ook doen. Dis maar maklik om jou hart te verloor op .300wsm as dit in jou hand gestop word na jy gewoont was aan .303 Die recoil van die .300wsm maj jou pla na dag op die skietbaan.
Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 9:17 pm
by cassie_calvinia
naas 22-250 is die 300wsm grootste loopvreter
Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 9:27 pm
by reggie
Ek het gehoor die manne beweer hulle is maar swaar op die lope. Van die manne se so 1500-2000 skote dan begin die lope moeg raak weet nie hoe waar dit is nie.
Re: .300wsm
Posted: Wed Feb 19, 2014 9:30 pm
by Arnold
Wie sê so? Onthou Amerikaners skiet hulle lope warm en druk hulle gewere hard.
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 09, 2014 10:55 am
by henning
Pieter Willem Vorster wrote:reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
Sien jy het nog heelwat breinselle!

308 is n vervelige caliber.
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 09, 2014 11:01 am
by LUAN
Hoeveel sal die kaliber se loopleeftyd verleng as jy 180gr of swaarder skiet?
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 09, 2014 11:19 am
by henning
.303 wrote:Hoeveel sal die kaliber se loopleeftyd verleng as jy 180gr of swaarder skiet?
As jy wil loop spaar, moet jy nie spoed jaag nie.
Hou die kamer druk laag.
Groete
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 09, 2014 4:18 pm
by Sako75
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 11:38 am
by reggie
henning wrote:Pieter Willem Vorster wrote:reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
Sien jy het nog heelwat breinselle!

308 is n vervelige caliber.
Hoekom se jy 308 vervelige is kalieber?
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 2:10 pm
by henning
Sien jy het nog heelwat breinselle!

[/quote]
308 is n vervelige caliber.[/quote]
Hoekom se jy 308 vervelige is kalieber?[/quote]
Dit is maar net half terg en omdat ek persoonlik n ander kaliber soek, om my skiet interresant te hou.
Ek het op n stadium Bisley geskiet in 308 en het moeg geraak vir die kaliber.
Daar is in werklikheid niks fout met 308, in teendeel n wonderlike kaliber.
Groete
Henning
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 2:20 pm
by PWV
Reggie
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!

Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 3:03 pm
by douw
Pieter Willem Vorster wrote:Reggie
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!

Dit is wat al die 308 skieters dink, maar eintlik is dit net een skoot op die teiken die ander heel mis
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 5:07 pm
by reggie
Dankie Hennig,
Ek glo elkgeval nie daar is een perfekte kalieber vir almal nie. Elke man sal sy mening he oor watter kalieber die beste is. Vir nou begin ek met die 308 om meestal deel te neem in SAJWV se skiette. Daar is beslis nog plek in my kluis oop vir ander kaliebers(300swm/375) of dalk nog heel ander kaliebers wat meer in die jagveld gebruik sal word.
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 5:50 pm
by douw
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 7:29 pm
by spekieries
Vervelig want
Hy doen sy werk daarvoor skoot na skoot
Hy skiet 10 000 skote sonder dat die loop iets makeer.
Dit is goedkoop om te laai
Sy koeëls en doppe is orals beskikbaar
Dit vreet enige koeël, laai maklik sonder 'n moewiese gesukkel en ure se "fine tuning" op die skietbaan.
Kortom 'n kaliber sonder enige fieterjasies, 'n gemiddelde kaliber, bietjie soos Toyota niks om werklik oor huis toe te skryf nie maar hy sal jou nooit "drop" nie.
Ek stem saam 'n vervelige kaliber wat sy werk sonder 'n gesukkel klaar kry. Ek is mal oor vervelige kalibers want ek is te prakties om te sukkel met goed met vreeslike name en spoed en snaakse 'Vuurgevormde doppe en snaakse skouers',net om te sê ek het so een.
Ekskuus ons HIJACK. Help die man hy soek kort vet 300 WSM doppe.
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 9:29 pm
by Flip Fouche
Reggie
Ek geniet my 300wsm baie.As jy doppe soek, weet ek S&O het gehad.As jy nie reg kom nie kan ek vir jou uitvind by ons wapen winkel in Vryburg.
Groete
Flip
Re: .300wsm
Posted: Sun Mar 16, 2014 11:06 pm
by henning
spekieries wrote:Vervelig want
Hy doen sy werk daarvoor skoot na skoot
Hy skiet 10 000 skote sonder dat die loop iets makeer.
Dit is goedkoop om te laai
Sy koeëls en doppe is orals beskikbaar
Dit vreet enige koeël, laai maklik sonder 'n moewiese gesukkel en ure se "fine tuning" op die skietbaan.
Kortom 'n kaliber sonder enige fieterjasies, 'n gemiddelde kaliber, bietjie soos Toyota niks om werklik oor huis toe te skryf nie maar hy sal jou nooit "drop" nie.
Ek stem saam 'n vervelige kaliber wat sy werk sonder 'n gesukkel klaar kry. Ek is mal oor vervelige kalibers want ek is te prakties om te sukkel met goed met vreeslike name en spoed en snaakse 'Vuurgevormde doppe en snaakse skouers',net om te sê ek het so een.
Ekskuus ons HIJACK. Help die man hy soek kort vet 300 WSM doppe.
Spekieries, waar is jou avontuurlus, of is jy n windpomp wat sy hele lewe lank op een gat boor?
Groete
Henning