Page 1 of 1
gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 7:31 am
by cassie_calvinia
hier is die beloofde foto van die lynx base wat gebreek het.
ek het die ringe volgens spec getorqe. maar, so hy was nie te styf nie.
hy het 1 trip in die veld gehou. toe kom ek agter daar is fout.
silent hunter moet ook die foto kyk, volgens hom skiet ek sommer maar net sleg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/Image0356.jpg
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 7:58 am
by Monrique (SJ)
Skrikwekkend dat mens n klomp geld betaal vir die produk en dan hou dit nie eers n maand nie......
Groetnis
Monrique
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 7:59 am
by Flip Nel
Dit lyk nie goed nie

Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 9:02 am
by Hercules Louw
Cassie, hierdie tipe basisse word deur beide Lynx en Thor al vir jare verskaf. Dit is algemeen dat die bokant van die stud kraak as 'n mens die ringe te styf op die stud vasdraai. Joune het egter afgebreek wat op 'n moontlike fout dui in die metaal in daardie stud. Baie wapenhandelaars hou die studs teen minimale koste aan, of kan dit vir jou bestel. Indien jou basisse nuut is (dit lyk nie op die foto so nie), behoort jy nie probleme te hĂȘ om die stud gratis te vervang nie, hoewel dit moeilik gaan wees om te bewys dit was nie te styf vasgedraai nie.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 9:12 am
by DWB
Cassie, as dit Rem 700 tipe is, stuur my dringend jou posadres want ek gaan nou die ringe vir Vd Walt pos dan stuur ek die bases vir jou.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 9:43 am
by HennieC
Cassie moenie sleg voel nie maat van my het ander dag by die skietbaan ook 1 gebreuk.
Hy gaan toe terug met geweer na handelaar en daar op die toon bank word daar toe nog 2 gebreuk.
Na dat die gebreukte goed terug gestuur is fabriek toe, toe kom dit uit daar is 'n batch wat problem het.
Ek glo jy het dalk ook 'n stel van die swak batch gekry. Die maat van my se geweer is nou seker so 5 maande wat hy hom het.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 9:59 am
by cassie_calvinia
hennie, ja, toe ek die 308 nou by die geweer smid gehad het, het hy ook 'n handvol gebreektes gehad. ook gepraat van 'n swak batch.
maar, ek is klaar met die goed. kannie so sukkel nie.
dwb
dankie, maar ek het klaar reggekom. het warne rail, en NF ringe opgesit.
hoop my problem is nou op 'n end.
sal vir jou nogtans 'n bier koop as ons paaie kruis.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:00 am
by cassie_calvinia
Hercules, ek het studs getorqe op lynx se spec.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:01 am
by DWB
Geen Probleem Cassie
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:10 am
by NEGE3
As ek na die tekstuur kyk lyk dit of die hittebehandeling foutief was en die materiaal te hard is. Hulle behoort dit te vervang maak nie saak hoe oud hy is nie. Jy kan ook die hardhied laat meet by iemand wat 'n Rockwell toets apparaat het. Hy behoort nie meer as 40RC te wees nie.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:26 am
by Flip Nel
HennieC wrote:Cassie moenie sleg voel nie maat van my het ander dag by die skietbaan ook 1 gebreuk.
Hy gaan toe terug met geweer na handelaar en daar op die toon bank word daar toe nog 2 gebreuk.
Na dat die gebreukte goed terug gestuur is fabriek toe, toe kom dit uit daar is 'n batch wat problem het.
Ek glo jy het dalk ook 'n stel van die swak batch gekry. Die maat van my se geweer is nou seker so 5 maande wat hy hom het.
Nou hoe baie ouens sukkel met hulle gewere wat die akkuraat wil skiet nie en dan Is dit oor iets soos die
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:26 am
by cassie_calvinia
Flip nel wrote:HennieC wrote:Cassie moenie sleg voel nie maat van my het ander dag by die skietbaan ook 1 gebreuk.
Hy gaan toe terug met geweer na handelaar en daar op die toon bank word daar toe nog 2 gebreuk.
Na dat die gebreukte goed terug gestuur is fabriek toe, toe kom dit uit daar is 'n batch wat problem het.
Ek glo jy het dalk ook 'n stel van die swak batch gekry. Die maat van my se geweer is nou seker so 5 maande wat hy hom het.
Nou hoe baie ouens sukkel met hulle gewere wat die akkuraat wil skiet nie en dan Is dit oor iets soos die
dit is waar. en, volgens my onaanvaarbaar
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 10:30 am
by Flip Nel
cassie_calvinia wrote:Flip nel wrote:HennieC wrote:Cassie moenie sleg voel nie maat van my het ander dag by die skietbaan ook 1 gebreuk.
Hy gaan toe terug met geweer na handelaar en daar op die toon bank word daar toe nog 2 gebreuk.
Na dat die gebreukte goed terug gestuur is fabriek toe, toe kom dit uit daar is 'n batch wat problem het.
Ek glo jy het dalk ook 'n stel van die swak batch gekry. Die maat van my se geweer is nou seker so 5 maande wat hy hom het.
Nou hoe baie ouens sukkel met hulle gewere wat die akkuraat wil skiet nie en dan Is dit oor iets soos die
dit is waar. en, volgens my onaanvaarbaar
Jip wie betaal vir al die toets skote en as jy nog 'n geweersmid ook moet betaal, dan lig hulle die skouers op en gee 'n nuwe een terwyl dit wie weet alleen net kos aan petrol na die skietbaan.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 11:28 am
by GERT vd M
Ek dink in engels noem hulle dit " metal fatigue "
Gert
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 7:01 pm
by JPS
Het ook so stelletjie gebreekte basisse...
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 8:26 pm
by THOMAST
Ek het 'n storie gehoor dat die Lynx se "studs" gegiet word en die van Thor gedraai word op 'n bank.
Kan iemand dit bevestig?
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Mon Jan 27, 2014 8:43 pm
by Monrique (SJ)
THOMAST wrote:Ek het 'n storie gehoor dat die Lynx se "studs" gegiet word en die van Thor gedraai word op 'n bank.
Kan iemand dit bevestig?
Thomas
As ek na die foto van Cassie kyk lyk dit asof daardie stud gegiet is. Erhard se basis stud lyk wel asof dit gedraai is. Thor basis en ringe is ook akurater as wat Lynx sin is.
Groetnis
Monrique
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Tue Jan 28, 2014 6:46 am
by Frikkie Coetzee
Cassie ou maat. Ek sien nou eers jy het reggekom.
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Tue Jan 28, 2014 8:31 am
by cassie_calvinia
Gromit wrote:Cassie ou maat. Ek sien nou eers jy het reggekom.
nie fout nie. dankie!
Re: gebreekte lynx ringe
Posted: Tue Jan 28, 2014 2:46 pm
by Lynx
Lynx studs made in South Africa are machined, not moulded.
Late 2012 we had a run of over-hardened studs which were recalled as soon as the error in manufacturing was detected. Unfortunately some found their way onto the market regardless.
We stand by the guarantee of the product and replace free of charge any defective product returned to us.
We apologies for any inconvenience caused in this matter and as always remain committed to excellence in service and product.