Page 1 of 1
Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 1:52 pm
by 375fanatic
Wat dink julle weeg die outjie
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:18 pm
by KalahariKlong
Baie mooi. Ek vat 'n wilde kans. 14lb?
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:23 pm
by Pvdw
8kg Amper mooi van lelikgeit.
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:28 pm
by 375fanatic
[quote= ;"Pvdw"]8kg Amper mooi van lelikgeit.[/quote]
Was die aas se gewig
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:56 pm
by LRLaubscher
Ek skat so 17kg. Dis n groot oupa daai..
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 3:10 pm
by 375fanatic
LRLaubscher wrote:Ek skat so 17kg. Dis n groot oupa daai..
Nou kom ons nader
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 3:16 pm
by NEGE3
13kg.
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 6:09 pm
by F.L.A.S.H
Daai luk vir my bitter naaby aan n 40lb vis
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 8:01 pm
by SNIPER
Skat hom so met sy lekker groot bek 15-16kg
Groete
SNIPER
Re: Net so Teazertjie
Posted: Sun Jan 26, 2014 8:38 pm
by baas
Ek sou se so 18 of 19kg
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 6:23 am
by Frederik
15kg
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 6:42 am
by 3006
15kg-16kg
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 8:36 am
by 375fanatic
hy was 22.5kg was nie daar nie maar ek ken daai dam goed die person het al n 27kg ook daar gevang
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 11:36 am
by theedge
Baie netjie
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 3:16 pm
by RUPERT
Kan verkeerd wees maar daai vis lyk ook vir my na +- 20kg.Die hengelaar moet net leer om beeter agter sy vis tekyk.As jy kyk na die vis se stert het hy skibbe verloor en die rooi wys al klaar stress en infeksie.
Re: Net so Teazertjie
Posted: Mon Jan 27, 2014 4:33 pm
by Roger
Lyk soos n monster :-)