Page 1 of 1
Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 6:02 pm
by Bulvegter
Ek het vandag 'n paar teleskope by Safari met bg. vergelyk. In dieselfde prysklas is die Bushnell nogal baie helder. Kan iemand met ondervinding sy opinie gee asseblief.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 7:44 pm
by Arnold
Mag ek vra met watse teleskope jy hom vergelyk het? Ek het ongelukkig nie ondervinding metdie scope waarvan jy praat nie maar het self n 6500 in 2.5-16x50 wat ek nog so bietjie moet vergelyk met my ander scopes maar het nognie die kans gehad nie.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 7:56 pm
by Bulvegter
Arnold wrote:Mag ek vra met watse teleskope jy hom vergelyk het? Ek het ongelukkig nie ondervinding metdie scope waarvan jy praat nie maar het self n 6500 in 2.5-16x50 wat ek nog so bietjie moet vergelyk met my ander scopes maar het nognie die kans gehad nie.
Met Zeis en Night Force.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 8:10 pm
by LUAN
Ek het die 4.5-30x50 en is bruikbaar tot so 26 x vergroting. Ek sien die 308 gate op wit papier nog op 400m. Ook nie te lang scope ivm ander scopes in die vergrooting klas. Lekke versatile met die lae vergrooting tot hoog.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 8:18 pm
by Bulvegter
.303 wrote:Ek het die 4.5-30x50 en is bruikbaar tot so 26 x vergroting. Ek sien die 308 gate op wit papier nog op 400m. Ook nie te lang scope ivm ander scopes in die vergrooting klas. Lekke versatile met die lae vergrooting tot hoog.
303
Ek stel belang in die een wat jy het. Is jy tevrede met die kruishaar en kan die scope "gedial" word?
Is daar 'n batllistiese program waarvolgens "dial" uitgewerk word?
Groete
Bulle
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 8:39 pm
by LUAN
Die kruishaar is baie nice vir my. Ek het die mildot hys nie te dik of dun nie. Hy het die tactical turrets en ja jy dial met hom en lyk of hy mooi track. Ek werk nie met balistiese program nie ek skiet en kyk hoeveel clicks. Ek sal jbm balistics gebruik net om te sien min of meer hoeveel clicks vir n afstand en als neerskryf en dan self bevestig op die baan. Op die tyd toe ek myne gekoop het was daar nie ander scopes wat vir my soveel gebied het vir die geld.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 8:44 pm
by Bulvegter
.303 wrote:Die kruishaar is baie nice vir my. Ek het die mildot hys nie te dik of dun nie. Hy het die tactical turrets en ja jy dial met hom en lyk of hy mooi track. Ek werk nie met balistiese program nie ek skiet en kyk hoeveel clicks. Ek sal jbm balistics gebruik net om te sien min of meer hoeveel clicks vir n afstand en als neerskryf en dan self bevestig op die baan. Op die tyd toe ek myne gekoop het was daar nie ander scopes wat vir my soveel gebied het vir die geld.
Huidiglik, volgens my behoefte, lyk dit na goeie waarde vir sy prys.
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Posted: Fri Jan 24, 2014 8:58 pm
by LUAN
Dis rerig moeilik om te besluit op n scope deesdae daar is net te veel opsies. Ek weet net nie hoekom kan meer vervaardigers maak dat die scoes op n lae vergroting begin nie? Is dit moeilik? Dis mos lekker om so veelsydige scope te he lae vergroting as jy wil naby jag en dan lekker hoog opdraai vir daai langskote en lekker vir die baan as jy wil fein skiet.