Page 1 of 1

Net sleep in plaasdam?

Posted: Fri Jan 24, 2014 12:19 pm
by Akkedis
Hallo manne

Wil graag hoor wie van julle weet wat die wet bepaal oor vis nette? Die permitte daarvan en waar ek so ñ net in die hande kan kry. Ek het so paar plaasdamme wat ek wil leeg maak.

Groete
Akkedis