Molly coated
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Molly coated
Ek kry dat as ek met molly punte geskiet het,en nie my geweere eers skoon maak nie ,ek swaker groepering met gewone punte kry.Het julle dieselfde ervaring.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Molly coated
Oom Fanie
Ek het nie eie ervaring nie, maar deel weereens wat ek met baie lees al op die US sites opgetel het.
Van die ervare manne daar praat dan van man moet nie lading skiet met se maar Nosler en Sierra punt voordat die loop nie deeglik skoongemaak is en ALLE koper van die een vervaardiger eers verwyder is nie. Die verskillende vervaardigers gebruik verskillende somestellings van koper, vandaar ook die duidelikke kleurverskille tussen verskillende punte se koper, en die verskillende samestellings hou nie daarvan om op mekaar te gly nie, in leke taal gestel. Presies dieselle met molly en nie molly punte, wil ook nie lekker mekaar se spoor vat nie, ek kan dalk more weer so n bietjie soek en n paar links opsit van waar ek dit gelees het.
Mooi loop
Francois

Gerard
Re: Molly coated
Fanie,
Dit wat jy beskryf is tipies van wat mesn kry as die "home kits" gebruik word om kaal koe?ls te molly. Dieselfde is nie die geval met koe?ls wat van die vervaardiger af kom met 'n deklaag nie. Ek verwys spesifiek na koe?ls voorsien deur Sierra, Norma en ons, GSC. Ons deklaag is in elk geval nie gewone molibdeen nie. Ons het ontwerp om ons deklaag onsigbaar te maak wat praktyk aanbetref.
Dit beteken kortliks dat die gebruiker GSC koe?ls hanteer asof hulle nie 'n deklaag het nie. Moet nie jou skoonmaakmetode verander nie, dit wat jy tot nou toe gedoen het sal dieselfde werk. Skiet GSC koe?ls omruilbaar met kaal koe?ls, die een het nie 'n invloed op die ander nie.
Die grrotste probleem met die "home kits" is dat daar heeltemal te veel molibdeen gebruik word, dat die molibdeen wat gebruik word van swakker gehalte is en dat ander euwels soos waks gebruik word om die deklaag te seel.

Dit is juus met Rhino wat ek die probleem gekry het.Waar in Pretoria kan ek GSC punte kry
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Gerard
Re: Molly coated
Fanie,
Ons maak ongelukkig nie die punte alleen nie, net volledige koe?ls.
(Die manne weet ek bedoel goed en ek probeer konsekwent wees.) :-)
OP elke Suid Afrikaanse pryslys op ons webwerf is daar 'n lys van wie die koe?ls aanhou en nie een van hulle sal omgee om vir jou te pos wat jy nodig het nie. Watter kaliber het jy en wat is die geweer fabrikaat?

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Molly coated
Oom GerraGerard wrote: ... net volledige koe?ls.
Ek weet presies wat oom bedoel mar ek kan nie help om elke keer te lag en te dink aan oorle Tolla van der Merwe se storie nie:
"....Juffrou n hond het koeels, my pa se mens moet se patrone of rondtes..."
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Gerard
Re: Molly coated
Stefan,
Tolla se pa was heeltemal reg. Dit is verkeerd om te verwys na die illustrasie hieronder as koe?ls. Dit is inderdaad patrone of rondtes. Die rede waarom Tolla se pa nie die korrekte woord vir hondestront geken het nie, is waarskynlik omdat hy nie 'n herlaaier was nie. Dit het waarskynlik aanleiding gegee daartoe dat baie herlaaiers nou verkeerdelik verwys na koe?ls as hondestront of punte. Dit is wat gebeur wanneer mens nie die regte woorde gebruik waar hulle moet gebruik word nie.

Tolla se pa was heeltemal reg. Dit is verkeerd om te verwys na die illustrasie hieronder as koe?ls. Dit is inderdaad patrone of rondtes. Die rede waarom Tolla se pa nie die korrekte woord vir hondestront geken het nie, is waarskynlik omdat hy nie 'n herlaaier was nie. Dit het waarskynlik aanleiding gegee daartoe dat baie herlaaiers nou verkeerdelik verwys na koe?ls as hondestront of punte. Dit is wat gebeur wanneer mens nie die regte woorde gebruik waar hulle moet gebruik word nie.

-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Molly coated
Hi Gerard
Soos jy kan sien het ek n paar.Ek sou graag 270,243,223,22.250,almal SAKOS, 300wm,25.06en30.06 kry.Wat is alles beskikbaar.
Soos jy kan sien het ek n paar.Ek sou graag 270,243,223,22.250,almal SAKOS, 300wm,25.06en30.06 kry.Wat is alles beskikbaar.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Gerard
Re: Molly coated
Fanie,
Ons maak vier reekse koe?ls maar die jagkoe?ls vir vlaktewild is hier:
http://www.gsgroup.co.za/hvtech.html
In al die reekse saam het ons koe?ls van .172" tot by .600" met alles tussenin. As jy 'n geweer en kaliber noem en 'n aanwending spesifiseer, het ons 'n koe?l wat die werk kan doen.
Een ding: Moet nie probeer om loodkern koe?l denke toe te pas op dryfband monometaal koe?ls nie. Begin deur die konsep van 'n spesifieke gewig vir 'n groep wild te vergeet. Maak seker dat die spiraal van die geweer en die koe?l bymekaar pas, volg ons laai metode riglyn en sukses is maklik.
Laaste ding: Ons kan verslete gewere en buite spesifikasie gewere akkomodeer maar dan moet ons weet wat die dimensies is waarvoor ons moet bou. Dit is nie moeilik nie.

Last edited by Gerard on Sat Jan 15, 2011 8:41 pm, edited 1 time in total.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Molly coated
Gerard
Ek verstaan nie mooi nie ek sie op die site daar word gepraat van herlaai.Of maak jule net die hele patroon, as dit so is, watse doppe word gebruik.
Ek verstaan nie mooi nie ek sie op die site daar word gepraat van herlaai.Of maak jule net die hele patroon, as dit so is, watse doppe word gebruik.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Gerard
Re: Molly coated
Fanie, ons maak koe?ls, nie ammunisie nie. Die verwarring ontstaan wanneer ons nie die regte woorde gebruik om te beskryf wat ons bedoel nie. Soos nou.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Molly coated
Gerard,
Ons was al voorheen hier, maar jy moet ook die woorde "kruit" en "projektiel" by die sketse byvoeg om dit meer volledig te maak.
En ek weet ook nie wat die woord "inerte" beteken nie... Help asseblief, pel. Ek probeer nie om snaaks of arrogant te wees nie - wil net weet...
Ek waardeer jou insette aangaande koeels en alles wat daarmee gepaardgaan egter terdee en leer geweldig baie. Dankie daarvoor!
Hein M

Last edited by Hein M. on Sat Jan 15, 2011 11:30 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Molly coated
En ja. 'n Hond se koeels is sy EIERS. Nie stront nie. Dit klink geweldig kras, maar dit is 'n feit.
Ek en Tolla kom albei van Clanwilliam af, so ek wil net namens hom die feit regstel...
Hein M
Ek en Tolla kom albei van Clanwilliam af, so ek wil net namens hom die feit regstel...
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Gerard
Re: Molly coated
Hein, jy is reg oor "kruit" maar projektiel is 'n breer begrip as koe?l. Byvoorbeeld kan mens se 'n klip wat gegooi word, is 'n projektiel, of 'n projektiel word gelanseer vanaf 'n duikboot. So, 'n koe?l is 'n projektiel maar 'n projektiel is nie noodwendig 'n koe?l nie.
Inert beteken dat dit nie kan ontbrand nie.
Wat 'n hond se koele aanbetref het ons dus weer 'n wanbegrip. Dit is minder belangrik want, die een feit wat uitstaan, is dat "koe?l" nie die regte woord is vir enige van die twee nie. Dit is soos om te praat van sagte spykers of ghoenas; alles behalwe die regte woord en daar is die knoop: verwarring.
Inert beteken dat dit nie kan ontbrand nie.
Wat 'n hond se koele aanbetref het ons dus weer 'n wanbegrip. Dit is minder belangrik want, die een feit wat uitstaan, is dat "koe?l" nie die regte woord is vir enige van die twee nie. Dit is soos om te praat van sagte spykers of ghoenas; alles behalwe die regte woord en daar is die knoop: verwarring.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Molly coated
Gerard wrote: Hein, jy is reg oor "kruit" maar projektiel is 'n breer begrip as koe?l. Byvoorbeeld kan mens se 'n klip wat gegooi word, is 'n projektiel, of 'n projektiel word gelanseer vanaf 'n duikboot. So, 'n koe?l is 'n projektiel maar 'n projektiel is nie noodwendig 'n koe?l nie.
Inert beteken dat dit nie kan ontbrand nie.
Wat 'n hond se koele aanbetref het ons dus weer 'n wanbegrip. Dit is minder belangrik want, die een feit wat uitstaan, is dat "koe?l" nie die regte woord is vir enige van die twee nie. Dit is soos om te praat van sagte spykers of ghoenas; alles behalwe die regte woord en daar is die knoop: verwarring.
Afrikaans is so 'n lekker taal. En ons leer steeds.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Molly coated
Ha
Die lig het nou aan gegaan
Die lig het nou aan gegaan
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Molly coated
Gehard
Is dit nou nie maar weereens ironies toe jy die woord koeel gebruik het n geleerde man jou geensins verstaan het nie? As jy vir hom gese het jy vervaardig net punte en dan vir hom gese het die regte beskrywing is eintlik koeels sou jy nie nodig gehad het vir al die moeite nie!
Dit is nou pragtige ilustreuring van wat die manne vir jou probeer se het in daai laaaaaaaaaaaaang debat oor koeels en punte!
Een ding is seker, Aanhouer Wen!
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Molly coated
Ja, as mens nie ?rens begin nie, sal jy n?rens kom nie. Fanie kan natuurlik nie pa staan vir die verkeerde woord-gebruik nie, dit is die manne wat hom verkeerd geleer het. Daar is net een manier om die ding reg te maak en dit is as ons almal op die forum, as kundiges in die vakgebied, dit doen.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Molly coated
Lyk my almal is verkeerd geleer behalwe jy ou Gerhard.
Groete
Groete
-
Gerard
Re: Molly coated
spekieries, moenie twak praat nie. Die gebruik van "punt" in plaas van "koe?l" is iets wat eie is aan Afrikaans sprekende herlaaiers en onkundiges wat so min weet dat hulle opkom met die wette wat ons so grensloos irriteer.
Hoe verduidelik jy:
1.
Die koe?l is deur die kerk.
Koe?lvaste baadjie.
Koe?lreguit.
2.
Ammunisie-opslagplek.
3.
Die definisie van die dele waaruit ammunisie bestaan in al die regulasies en re?ls wat in Afrikaans gebruik word. Die vuurwapenwette, doanewette en vervoerwette.
Niemand praat van punte nie, behalwe die herlaaiers en die mense wat by hulle die verkeerde goed hoor en nie van beter weet nie.

Last edited by Gerard on Mon Jan 17, 2011 12:06 am, edited 1 time in total.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Molly coated
Bly asb by die topic manne(GERARD) die punt /koeel debat al n goor appel 
Ek wil graag meer lees oor moly
Ek wil graag meer lees oor moly
Biebers
Need for speed
Need for speed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Molly coated
Gerad
Ek verstaan ons gebruik verkeerde terme (ons sluit nou alle herlaaiers in wat van punte praat)
Al is dit verkeerd verstaan ons almal wat ons se . So dankie vir die reghelp en ek aanvara dit is reg so, maar hel die putn woord kom so lekekr uit as jy van herlaai praat en ek weet dis n passi by jou om ons reg te leer en te vermaan oor die verkeerde gebruik van ons. Maar as jy na die woordeboerk kyk sal jy sien dat daar baie nuwe woorde bykom wat voorheen verbode was in afrikaans.
Jy is reg , maar tog vertsaan ons almal wat ons se.
Ek beweeg seker te veel in die verkeerde geselskap, maar hoor die volgende gereeld "watse punte gebruik jy nou---?" en nog nooit het iemand nie verstaan wat die ander ou of wat ek vra nie...
Ek dink nie ons moet eers argumenteer nie, aanvaar ons wat verkeerd praat net solank jy bly by regte terme is jy en ons gelukkig.
groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Gerard
Re: Molly coated
JOHANNIC,
Topics dwaal af wanneer hulle klaar bespreek is en die onderwerp is uitgedien. Dit is wat topics doen, raak gewoond daaraan. Moet ek die kere lys waar jy van topic af bespreek het?
Jacques,
Ek kan jou verseker dat ek nie sal oorslaan na die verkeerde terminologie toe nie. So, wat nou. Hoekom gaan mens voort om die verkeerde woorde te gebruik in 'n tegniese vakgebied, wanneer mens weet wat die regte woorde is? Ek verstaan dit nie. Jy laat nie jou wiele pomp nie, jy laat jou bande pomp. Jy dra nie 'n puntvaste baadjie nie en 'n punt is 'n deel van 'n koe?l, nie die koe?l self nie. Dit is mos nie vuurpylwetenskap nie.
Almal aanvaar dat hulle reggehelp word wanneer hulle verkeerd doen, behalwe Afrikaanssprekende herlaaiers. Ek verstaan dit nie. So, ek vra weer:

Daar is die probleem. Hier was sopas 'n misverstand wat veroorsaak het dat daar baie draaie geloop is. Ek het die regte woorde gebruik en die leser het iets anders verstaan. Dit gebeur gereeld en wat my verskriklik pla is dat dit begin het in Engels en die kundiges het dit die nek ingeslaan. Hier sit ons as Afrikaners en skuil agter "dit is 'n groeiende taal".aanvaar ons wat verkeerd praat net solank jy bly by regte terme is jy en ons gelukkig.
Ek kan jou verseker dat ek nie sal oorslaan na die verkeerde terminologie toe nie. So, wat nou. Hoekom gaan mens voort om die verkeerde woorde te gebruik in 'n tegniese vakgebied, wanneer mens weet wat die regte woorde is? Ek verstaan dit nie. Jy laat nie jou wiele pomp nie, jy laat jou bande pomp. Jy dra nie 'n puntvaste baadjie nie en 'n punt is 'n deel van 'n koe?l, nie die koe?l self nie. Dit is mos nie vuurpylwetenskap nie.
Almal aanvaar dat hulle reggehelp word wanneer hulle verkeerd doen, behalwe Afrikaanssprekende herlaaiers. Ek verstaan dit nie. So, ek vra weer:

- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: Molly coated
Gerhard lyk my jy het al jou vorige topics by praktiese jaggeweer weer net so gecopy en gepaste hiernatoe?
Groete Riempies
Groete Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Molly coated
En hier gaat ons alweer!!!!
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....