Page 1 of 1
warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:35 pm
by cassie_calvinia
manne
kan iemand gou help.
ek het nou so rail bestel, het hom nog nie.
as iemand so rail het, hoe dik is die rail??
sal die Z6 met 50mm lens lae, of med ringe nodig he?
dit wil vir my lyk of lae ringe gaan merk.
die blerrie lynx basis se stud is gebreek, dis hoekom ek so sukkel.
nou is ek haastig om ringe te bestel.
asb!!
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:39 pm
by Kallie Fernhout
Cassie ek het die selfde rail op my howa. het die lae nightforce ringe met my scope wat se voorste lens 56mm is en hy pas net net. ek nie seker hoe hoog die lae ringe van nightforce is nie. miskien help dit.
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:41 pm
by Hein22
Cassie ek het warne 0 MOA rail op my howa bull barrel 243 met Vortex 6-24x50 PST. Low ringe werk perfek met nog spasie om te speel. Ek is nie seker as jy 20MOA rail het hoe dit die fit gaan affekteer nie. Hoop dit help.
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:43 pm
by cassie_calvinia
dan behoort hy te werk met lae ringe.
die lynx is ook lae ringe, en, kannie dink dat die piccatiny dunner is as die lynx basisse nie?
wil die burris xtr ringe posit.
hul is 0.85", en is presies dieselfde as die lynx.
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:44 pm
by cassie_calvinia
dankie hein
ek dink ook hul sal werk! sal maar lae ringe bestel!
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:49 pm
by Reggie Gerber
Cassie by wie het jy die rail gekoop. Dalk weet hy

Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:50 pm
by Reggie Gerber
Ek sou se die lae ringe behoort te werk. My medium nightforce ringe was te hoog
Re: warne hawa rail
Posted: Tue Jan 21, 2014 4:56 pm
by cassie_calvinia
Reggie Gerber wrote:Cassie by wie het jy die rail gekoop. Dalk weet hy

dan is die saak reg! dankie!
is nou noggal hastig! moet jag, ek, met die lynx ringe is nou stukkend.
dankie!
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 1:11 pm
by rudib
Ek het n 5.5-22 X 56mm nightforce op n Warne 20 MOA rail met lae Warne ringe gehad. So 3-4mm tussen loop en lens.
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:04 pm
by JTM
Jy kan maar lae ringe kry.
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:21 pm
by Monrique (SJ)
Cassie het reggekom en die gun loop weer mooi. Nooit weer stud tipe basis en ringe vir hom.....
Groetnis
Monrique
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 2:26 pm
by 375fanatic
Hier is myne dis n 4 tot 16 x42 nikon
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 4:17 pm
by spekieries
Cassie
Net vir interessantheid, ek het op 'n paar gewere van die stud ringe, wat het gebeur dat die ringe die gees gegee het. Waar het hulle gebreek, op die studs?
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 4:33 pm
by Monrique (SJ)
spekieries wrote:Cassie
Net vir interessantheid, ek het op 'n paar gewere van die stud ringe, wat het gebeur dat die ringe die gees gegee het. Waar het hulle gebreek, op die studs?
spekieries
Cassie het my gese dat die stud se kop af gebreek het. Dit op n 22-250 met kd op en nuwe onderdele.
Groetnis
Monrique
Re: warne hawa rail
Posted: Sun Jan 26, 2014 7:26 pm
by cassie_calvinia
monriqe is reg. sal more fotos opsit.
die 22-250 het 'n rooikat lekker ver loop haal met die nuwe ringe. net so duskant 350m.