Page 1 of 1
Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie
Posted: Tue Jan 21, 2014 3:40 pm
by Frikkiedbr
African wattled lapwing being chased by a lilca-breasted roller
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1538770_10201434283638787_1715686405_n_zpsa565a70e.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1546021_769872999692819_1481708008_n_zps0e7df890.jpg
Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie
Posted: Tue Jan 21, 2014 5:26 pm
by theedge
Waar - baie netjies
Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie
Posted: Tue Jan 21, 2014 8:00 pm
by Hugo
Afrikaans is darem n mooi taal
n Lel Kiewiet wat deur n Troupant gejaag word.
Dit klink net so mooi vir my!
Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie
Posted: Fri Jan 24, 2014 11:47 am
by PaulM
En as ek dit nie mis het nie, is dit 'n Kuifkopvisvanger wat die reƫls so blatant oortree op die onderste foto.
Dis nou voorwaar foto's waaroor 'n mens 'n gedig kan skryf...

Re: Iets wat mens nie sommer weer sal sien nie
Posted: Fri Jan 24, 2014 2:17 pm
by Frikkiedbr
Hugo wrote:Afrikaans is darem n mooi taal
n Lel Kiewiet wat deur n Troupant gejaag word.
Dit klink net so mooi vir my!
Ek moet saam stem Hugo, dankie
