Page 1 of 1

Tannie met groot vark tande.

Posted: Fri Jan 17, 2014 4:32 pm
by Dries Skiet
Hierdie moes n groot varkie gewees het.

Foto op FB gesteel, Gem Safari.

Re: Tannie met groot vark tande.

Posted: Fri Jan 17, 2014 5:01 pm
by Johan Nel
Na aanleiding van die opskrif het ek my half voorgestel die tande sit in haar mond... :o :o :o Ek is verlig om te sien sy hou hulle bloot vas! Dis 'n uitmuntende paar tande daardie, wonder waar staan hulle tov Rowland?
Groete,
JHN

Re: Tannie met groot vark tande.

Posted: Fri Jan 17, 2014 8:52 pm
by Carl
Ek het nie die tanne gesien nie. >:D Pragtig.

Re: Tannie met groot vark tande.

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:53 pm
by theedge
Wow dit is n paar monster tande

Re: Tannie met groot vark tande.

Posted: Sat Jan 18, 2014 4:20 pm
by mariusr
Dis vreeslike goed daai! >:( bedoelende die tande!? :o :o :laugh:

Re: Tannie met groot vark tande.

Posted: Sat Jan 18, 2014 10:22 pm
by Jakkie 321
Ja nee sien ook die tande met die leer strappie.

Groette