Wildsveiling
Posted: Wed Jan 12, 2011 9:16 am
Dags? almal.
Die Landbouskool se wildpakette veiling vind op Vrydag 11 Feb 2011 in die Labora sentrum saal om 18h30 plaas. Die saal is net buite Kimberley op die N12 net langs GWK Landmark. Die wins gaan ten bate van die sportfonds van die skool. Die koste is R80 wat n steakete insluit, maar met die aankoop van jou eerste pakket van meer as R2000 kry jy jou R80 terug.
Persone wat belangstel kan my gerus kontak by die nommer hieronder. Enige persone wat bereid is om wild of skape te skenk of teen billike tariewe te verkoop aan die skool kan my ook kontak.
Daar is slegs plek vir 180 mense.
Groete.
Hannes Herbst
082 810 1655
Bemarkingsbestuurder