Page 1 of 1

Beretta 92 FS

Posted: Fri Jan 17, 2014 12:58 pm
by Pierre van der Horst
Dagsê manne,

Ek is baie dringend opsoek na 'n nuwe Beretta 92 FS. Weet iemand dalk waar kan ek 1 in die hande kry?

Re: Beretta 92 FS

Posted: Fri Jan 17, 2014 7:26 pm
by vossie1
Ai piere n ou tannie het so maand terug n spliter nuwe een verkoop vir R3000 ek weet dit help jou niks maar daar is nog bargains daar buite

Re: Beretta 92 FS

Posted: Sat Jan 18, 2014 8:54 am
by Paul Jonker
Môre

Ek het na 'n Beretta 92 gekyk by NSN wapens in Silverton Pretoria so week gelede. Hy was R 9200.00 s jy kontant betaal.

Groete Paul

Re: Beretta 92 FS

Posted: Wed Jul 09, 2014 10:02 pm
by longranger
S&O het a M9 (die selfde ding)

Baie baie mooi pistool