Page 1 of 1

243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Tue Jan 11, 2011 9:51 pm
by saimportsuplies
hello mede jagters. ek is nuut op die forum en ek hou van als wat ek hier sien en lees  :) ek het nou net my ruger lisensie gekry en weet nie waar om te begin maar ek het nou na ek van julle topics gelees het meer n idee. laai enige iemand dalk 95gr vld bergers want ek sal daar van hou om net n min en max lading te kry want somchem se web is buite werking. wil ook weet watter kruit sal die beste wees en met watter ontsteker. dankie solank ek lees solank nog n paar ander topics.

ek kan met alle herlaai toerusting,doppies,primers,punte.aksies, optics ens help, met waarborg email gerus met navrae

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 8:21 am
by Raven
SA import,
Ek glo hier is 'n paar 100 manne wat jou sal raad gee op jou 243  ;)
Hierdie is 243 wereld.

As ek mag vra, kan jy dalk vir ons 'n groter/duideliker van jou Profile foto plaas.
Ek wil dit baie graag van nader beloer  :)

Raven

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 8:44 am
by Gerard
SA Import,
Ek sien jy voorsien punte.  Ek neem aan dit is koe?lpunte.  Voorsien jy net die punte of die hele koe?l ook?

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 8:46 am
by Geno
Ek het gewag vir oom om te kom draai maak, hehehehe.

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 8:51 am
by Gerard
Wat sou die lewe tog wees as mens nie met jou tong in jou kies kan rondloop nie.

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 9:43 am
by Arnold
Jy kan hier rondom 40.5gr S365 probeer vir so 2990 fps

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 3:44 pm
by baboonstalker
Heeltemaal off-topic, maar em moet s? Geno: Dit is vir my pragtig as die boesman se doppies sy "maat" so teen die kop tref. :)

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Wed Jan 12, 2011 4:02 pm
by BLOK
Bobejaanbekruiper  ;D ;D

Daai naam moes ek net vertaal na daai vertalings post in grap afdeling.

Moet saam stem elke keer as ek dit sien smile ek dit is tog so oulik.

Blok

Re: 243 win met 1;9 twist 26 inch loop lapua dop 95gr vld berger punte

Posted: Thu Jan 13, 2011 10:31 pm
by saimportsuplies
dankie manne ek sien hierdie plek is verslawend......... :)...... ek sal die lading probeer dankie.....sukkel nog om foto groter te kry ;)