Page 1 of 1

Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:55 pm
by Ian
WIE GEBRUIK 243 BARNES TSX 85GR BT?
Ek het 'n pakkie (50) om vir iemand persent te gee.Die persoon wat dit graag wil oorneem deur net posgeld te betaal kan my PM met al jou besonderhede. Dit mag dalk net nog 'n paar jakkalse laat sneuwel.

Groete Ian

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:57 pm
by tripodmvr
Ek sl belang stel

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:58 pm
by Capt. Yoda
Ian ek het jou gepm.Het ek vir die eerste keer dalk iets "gewen"??

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:01 pm
by Ian
Manne,

lees mooi wat ek geskryf het. Baie het my gePM maar daar ontbreek sekere inligting.

Sterkte

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:02 pm
by Cobus(Cobb)
Ian, jy het mos my besonderhede....nou toe, stuur aan

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:11 pm
by Ian
Jammer Manne

BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.

Mooi aand

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:16 pm
by tripodmvr
Ek wou nie skelm wees en agteraf dinge doen nie. Nou diskrimineer jy teen vinnige vingers Valie. Agge nee!!!!

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:28 pm
by Ian
Oom Marius

Plaas oom PM my net met al die besonderhede dan was dit oom sin. Ek is ongelukkig te eerlik en moes by my reels bly ;D ;D ;D .

Mooi naweek vir oom-hulle

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Fri Jan 17, 2014 3:08 pm
by BRNO (Pierre)
Ian wrote:Jammer Manne

BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.

Mooi aand
Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.

Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem. >:D >:D >:D >:D

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Fri Jan 17, 2014 3:20 pm
by Cobus(Cobb)
BRNO (Pierre) wrote:
Ian wrote:Jammer Manne

BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.

Mooi aand
Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.

Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem. >:D >:D >:D >:D

Al hoekom jy hom wou wen was om hom weer op pay it forward te sit....
Ek deps eerste

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:38 pm
by BRNO (Pierre)
Cobus(Cobb) wrote:
BRNO (Pierre) wrote:
Ian wrote:Jammer Manne

BRNO (PIERRE), HET DIE FYNSKRIF RAAKGELEES,
geluk.

Mooi aand
Ian, dankie vir die koeels. Ek wou nog altyd met dit eksperimenteer met die koeels, dus gaan hulle handig te pas kom.

Safari en ander, kan gerus by Ian en Eugene reel. Ek het gister aand net na 21:00 die PM gestuur, en vanoggend 11:00 was die pakkie in my hande. Dit is wat ek diens noem. >:D >:D >:D >:D

Al hoekom jy hom wou wen was om hom weer op pay it forward te sit....
Ek deps eerste
++>: ++>: ++>: ++>: ++>:

Re: Wie my eerste PM......?

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:51 pm
by tripodmvr
Ek wou nie met die koeƫls eksperimenteer nie. Ek weet hulle skiet dood en wou met hulle jag. 8)