Page 1 of 2
2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 5:43 pm
by Lamtjop
Jis manne miskien weet iemand, gaan 2015 Hilux net nuwe klere kry of gaan dit n heel nuwe bakkie wees?
Groete Tjops
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 6:15 pm
by Jonie
Wil ook graag weet , is daar al fotos iewers?
groete
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 6:51 pm
by Jono PE
Ek werk vir Toyota ek kan vir julle se dit is n nuwe Hilux.
3.0L.0L is dalk in gedrang ;-)
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 7:18 pm
by Jonie
nou vertel meer en waar is fotos??
groete
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 7:31 pm
by cassie_calvinia
ek het gelees die 2015 hilux is terug getrek, omdat hy nog nie by die ford se tegnelogie uitkom nie.
dink dit was die car magazine.
sal moet soek om te bevestig
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Thu Jan 16, 2014 8:34 pm
by Martin82
I asked the guy at Toyota and he said 2016. The facelift model is still "new"
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 9:06 am
by Chevvy SS
2016.
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 9:25 am
by Martin82
I found some "spy" pics. But this will probably end up in the Australian market
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 9:54 am
by Chevvy SS
Gerugte wil dit hê dat Ford tans meer dubbelkajuite verkoop as Toyota.
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 12:25 pm
by Jakes73
Chevvy SS wrote:Gerugte wil dit hê dat Ford tans meer dubbelkajuite verkoop as Toyota.
Gerugte wil dit ook he dat die Hilux die Ranger ore aansit in die Dakar ...

Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 1:21 pm
by Jake1
As jy wil koop en herverkoopwaarde vir jou belangrik is sou ek wag vir die nuwe shape, natuurlik afhangend van die dringendheid van die koop en oor hoe lank hy eers hier gaan wees.
J1
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 1:35 pm
by Jonie
Mannne
TOYOTA VERKOPE ( BAKKIES) GEMIDDELD 3000 TOT 3400 PER MAAND
Ford ranger gemiddeld 2100 tot 2300 per maand
Isuzu gemiddeld 1500 per maand.
Kan nie die ander onthou nie.
groete
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 4:20 pm
by Chevvy SS
jakes, 4 jaar se ontwikkelingswerk teenoor 6 maande.
Jonie, lees wat ek gesê het.
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Fri Jan 17, 2014 5:18 pm
by nols
Ek het gehoor daar kom twee nuwe diesel enjins in die nuwe hilux 2016 , blykbaar 'n 2,4 en 'n 2,8 ?
Groete Nols
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:47 am
by Nico Harris
Die eerste jaar toe Giniel met die hilux gery het het hulle gemik vir 5de en 3de gekom.
Ford se advertensie se " the dakar-bring it on". Toe hulle in die pomp.
Die dakar is niemand de maat nie. Die dakar ford het n 5.8 chev engin in met ek DINK 260kw. Giniel se 5l v8 het oor die 300kw.
Groete
Nico
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:50 am
by Nico Harris
The modern double cab bakkie has come a long way since the first, very rudimentary and infamously uncomfortable double cabs landed here, in the early 90s.
Recent Hilux sales figures tell an interesting story. In July this year, a total of 2654 Hilux bakkies were sold. Of those, 1213 units were double cabs. So 45,7% of the Hilux bakkies sold here in July were double cabs.
That’s a big chunk, especially when one considers that even the entry-level Hilux double cabs represent a sizeable investment.
Of course, there are other contenders in this segment, too. As South Africa’s second most popular double cab, the Isuzu KB has also raked in healthy sales over the past 20 odd years. Its reputation is solid – much like the Toyota’s.
Behind the Toyota and Isuzu follow the rest of the pack: Ford’s Ranger, which recently received a rejuvenated face but is showing its age under the skin. Nissan’s powerful Navara, which continues to sell in consistent, if not chart-topping numbers. And Mitsubishi’s love-hate Triton, which replaced the popular Colt, and has battled to live up to its predecessor’s sales performance.
This is the battleground.
- See more at:
http://www.leisurewheels.co.za/shootout ... T4wOB.dpuf
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 10:39 am
by JPS
Nico ou maat,
Daai artikelis 2010 geskryf en is 3 jaar oud....
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 12:04 pm
by Nico Harris
Blind

dankie jp!
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 12:12 pm
by JPS
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 12:51 pm
by Chris Swart
NAAMSA se statestiek vir "Light comercial" vir December 2013 lyk as volg.
1 ) Toyota 4031 eenhede verkoop.
2 ) Ford MC 1781 eenhede
3 ) Nissan 1573 eenhede
4 ) Isuzu 1260 eenhede
5 ) VW 452 eenhede
6 ) GWM 269 eenhede
7 ) Mahindra 113 eenhede
8 ) Mitsubishi 91 eenhede
9 ) TATA 89 eenhede
10) Land Rover 40 eenhede
Neem egter die volgende in ag.
- Light Comercial segment, neem 1tonners sowel as half tonner verkope in ag.
- Double cab en Single cab Bakkies word saam getel (dus totale eenhede).
- NAAMSA hou slegs rekord van voertuie wat deur die hoofkantoor aan handelaars verskaf word, nie die aantal voertuie wat die onderskeie handelaars verkoop nie. (Dus, as Toyota 'n bakkie in November aan 'n handelaar lewer, maar die handelaar verkoop die bakkie eers in Desember, sal die spesefieke voertuid by NOVEMBER se statestiek getel word)
- Ford MC sluit Ford sowel as Mazda verkope in
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:29 pm
by Drenalinjunkie
Die enigste rede hoekom Toyota soveel bakkies verkoop en veral D/C's is omdat soveel van die bliksemse goed gesteel word!!! Ek sal so ver gaan om te se dat 80% van alle RH D/C Hiluxes en Fortuners wat hier in die DRC is is uit SA gesteel. Let wel dat die DRC eintlik n LH voertuig land is. Ek het self n Hilux hier in die DRC maar het besluit om vir my n Isuzu in SA te kry. Met my geluk sal hy gesteel word en ek sal eendag hier verby hom ry in die DRC. ;-)
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Sat Jan 18, 2014 8:22 pm
by JPS
Drenalin junkie,
stem saam en sal sover gaan om te se dat 90% van die 4x4 hiluxe in Mosambiek is gesteel in SA.
Meeste glo die hiluxe word gesteel vir taxi's in SA. Ongelukkig is dit nie heeltemal waar nie en by verre die meeste gaan land uit na Mosambiek en via Mosambiek bo in afrika in. Paar se parte word wel vir Taxi's gebruik.
Ek ken paar manne wat voertuie opspoor in Mosambiek.
Mooiloop
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Mon Jan 20, 2014 12:12 pm
by Chevvy SS
Nico Harris wrote:Die eerste jaar toe Giniel met die hilux gery het het hulle gemik vir 5de en 3de gekom.
Ford se advertensie se " the dakar-bring it on". Toe hulle in die pomp.
Die dakar is niemand de maat nie. Die dakar ford het n 5.8 chev engin in met ek DINK 260kw. Giniel se 5l v8 het oor die 300kw.
Groete
Nico
Giniel
ENGINE LEXUS 5.0L V8
Restrictor 36mm
Power
340HP @ 5000rpm
Torque 550NM @ 3300rpm
Engine Management PECTEL SQ6
Ford
Twin Independent Variable Cam Timing
MUSTANG
Engine Type : V8 5000 cc | 305.1 cu in. | 5.0 L.
349 HP (256.621 KW) @ 4500 RPM
413 Ft-Lbs (560 NM) @ 4100 RPM
Die dag as 'n fabrieks Ford met 'n Chev masjien ry kan jy al my gewere kry!
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Mon Jan 20, 2014 12:26 pm
by Nico Harris
Engine 5.0-litre Ford Mustang V8, restricted
Power/torque 265kW / 560Nm
Gearbox Six-speed Sadev sequential manual
Fuel consumption 90 litres/100km (racing conditions)
Top speed 170km/h
Suspension Independent front and rear
Dampers Twin BOS dampers per wheel
Brakes Vented discs, water-cooled rear callipers
Wheels/tyres 7Jx16 Evo Corse/Michelin 245/85
Weight 1,975kg (dry)
Fuel tank 500 litres
Dis die specs van die ford wat ek gesien het wat die suid afrikaners gery het. Weet nie waar kom ek aan die chev engin nie. Die res van die stats lyk maar dieselfde as my ander post.
Groete
Nico
Re: 2015 Hilux net facelift of nuut?
Posted: Mon Jan 20, 2014 8:20 pm
by johans
Martin82 wrote:I found some "spy" pics. But this will probably end up in the Australian market
ek hoop regtig nie die ding kom na ons toe nie