Page 1 of 1

Karl Kaps Teleskope - Wie ken dit?

Posted: Thu Jan 16, 2014 2:05 pm
by DWB
Hallo Menere, my vriend het 'n Karl Kaps teleskoop op 'n 7x57 wat ek dalk by hom gaan oorneem.

Ek ken nie die teleskope nie en verneem dit is in dieselfde klas as Schmidt&Bender.

Ken iemand hulle?

Die een is 'n 2.5-10x50.

Dankie!

Re: Karl Kaps Teleskope - Wie ken dit?

Posted: Thu Jan 16, 2014 2:07 pm
by Frikkie Coetzee
Kaps is baie goeie teleskope

Kolskoot in Randburg was altyd die agente.

EK dink die maatskappy behoort aan S&B

Re: Karl Kaps Teleskope - Wie ken dit?

Posted: Thu Jan 16, 2014 2:08 pm
by DWB
Dankie,

Frikkie ek wag nog in spanning vir jou antwoord voor ek besluit :D

Re: Karl Kaps Teleskope - Wie ken dit?

Posted: Thu Jan 16, 2014 5:18 pm
by Frikkie Coetzee
Deon

Ek hoor jou. Sal jou more n antwoord gee.