Page 1 of 2

Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:42 am
by BLOK
Wat dink die slim manne van die nuwe 26Nosler, baie goeie stats maar al wat my bekommerd is dalk die looplewe.


The 26 Nosler

NOSLER® UNVEILS WORLD’S MOST POWERFUL 6.5mm COMMERCIAL CARTRIDGE:


Bend, Ore. – November 22, 2013 – Like many shooting enthusiasts, the Nosler family has always dreamed of introducing a new rifle cartridge to the industry; that time is finally here with the arrival of the 26 Nosler®.

The goal of the new 26 Nosler® cartridge was to introduce something to the shooting sports industry that took full advantage of new technology available to shooters including the advance of optics, reticle systems and of course high Ballistic Coefficient (B.C.) bullets such as the AccuBond® Long Range™ line. The old boundaries are about to be pushed to new limits.

The 26 Nosler® cartridge was designed to take advantage of the inherently accurate and high B.C. 6.5mm (.264) caliber bullets, and is capable of shooting the Nosler® 129 grain, AccuBond® Long Range™ bullet at a blazing 3400 fps out of the muzzle. Zeroed at 350 yards, the 26 Nosler® has a Point Blank Range of 0-415 yards. Loaded with the 129gr ABLR, the 26 Nosler® retains as much velocity at 400 yards as the 260 Remington® produces at the muzzle.

The 26 Nosler® case is non-belted, thus headspaced off of the shoulder to further enhance accuracy. The “26” also utilizes a standard (30-06) length action meaning shorter bolt-throw and lighter weight than magnum length actions.

“I really feel the 26 Nosler® has great value amongst the large family of 6.5mm cartridges. With minimal recoil, tremendous velocity, energy and the ability to point and shoot at the intended target up to a quarter mile away, this is the quintessential deer, antelope and long-range target cartridge available on the market today.” –Bob Nosler, CEO/President Nosler, Inc.

The 26 Nosler® is a new and unique cartridge that was submitted to SAAMI® in June, 2013. The formal launch will take place at the 2014 SHOT Show where more exciting news will be released regarding this cartridge. Additional announcements will include Nosler’s new platform rifle, in addition to exciting new bullet, brass and ammunition offerings.

For the most current information on Nosler product announcements, visit Nosler’s Facebook page at

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:51 am
by Geno
Nee dankie.
Potensiaal van 750 skote per loop, rofweg uitgewerk met hierdie calculator: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=7393

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:53 am
by Jakkies
https://dl.dropboxusercontent.com/u/39344711/Forum%20Images/Nosler26_2.JPG

Hier is hy saam met 'n 338 Lapua. Met 'n water kapasiteit van 93gr, is dit nie 'n vraag of hy rof op 'n loop gaan wees nie, maar eerder net of mens vinnig genoeg nuwe lope sal kan kry vir hom.

Let wel, die 338 Lapua in die foto is net vir verwysing. Die 26 Nosler is vanaf 'n 404 Jeff dop ontwerp.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:03 am
by BLOK
Geno net vir interresantheid wat werk die 204 met 26g'e se looplewe uit met daai som.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:09 am
by Carl
Nee wat, dis net vir die Amerikaners, hulle het die poeier en kan nou nog maklik lope vervang.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:15 am
by Eugene
Daai gaan beslis 'n loopeter van formaat wees!

En ek vermoed die kaliber gaan steeds tweedeviool speel teen die 6.5'e met 140gr hoë BC koeels...

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:22 am
by Biltong
Ek wonder wat is hulle idee van "minimal recoil". Met daardie hoeveelheid energie sal hy meer recoil he as 'n 30-06 volgens my skatting.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:41 am
by Arnold
https://scontent-a.xx.fbcdn.net/hphotos-ash3/1017241_694509500594185_1727410178_n.jpg

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:52 am
by LRLaubscher
Amerika................Bigger is better............ :o
Nee dankie, kompenente is al klaar skaars genoeg, wil nie nog my loop ook opskiet in een jaar nie.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Thu Jan 16, 2014 9:57 am
by Capt. Yoda
Geno ken daai goete so ek sal glo wat hy se oor loop lewe maar dit lyk dam baieeee lekke
The 26 Nosler® cartridge was designed to take advantage of the inherently accurate and high B.C. 6.5mm (.264) caliber bullets, and is capable of shooting the Nosler® 129 grain, AccuBond® Long Range™ bullet at a blazing 3400 fps out of the muzzle. Zeroed at 350 yards, the 26 Nosler® has a Point Blank Range of 0-415 yards. Loaded with the 129gr ABLR, the 26 Nosler® retains as much velocity at 400 yards as the 260 Remington® produces at the muzzle.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Mon Feb 03, 2014 7:10 pm
by AFRICAN LEADWOOD
Soos met al die nuwe lekker kalibers bestaan die tipe vlak van verrigting reeds. Dit is ook seker meer as wat die meeste mense nodig het en loop leeftyd sal ook ly daaronder. Nosler wou maar hulle naam op iets sit. Die 6.5x68 bestaan reeds baie lank en so ook die 264 Win Mag. Daar word 6.5 WSM wildcats ook gebou. Ek vermoed die verrigting is meer naby aan die 6.5 STW en die 6.5-300 Weatherby Magnum wat gewild was onder lang afstand skuts in die 1960's en 1970's. Is dit redes om hom nie te bou nie? Natuurlik nie.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Tue Feb 04, 2014 11:35 pm
by immelmanw
AFRICAN LEADWOOD wrote:Soos met al die nuwe lekker kalibers bestaan die tipe vlak van verrigting reeds. Dit is ook seker meer as wat die meeste mense nodig het en loop leeftyd sal ook ly daaronder. Nosler wou maar hulle naam op iets sit. Die 6.5x68 bestaan reeds baie lank en so ook die 264 Win Mag. Daar word 6.5 WSM wildcats ook gebou. Ek vermoed die verrigting is meer naby aan die 6.5 STW en die 6.5-300 Weatherby Magnum wat gewild was onder lang afstand skuts in die 1960's en 1970's. Is dit redes om hom nie te bou nie? Natuurlik nie.
Grootste verskil tussen die 26Nosler en die wat jy nou noem is dat die 26 nosler non belted is en n langer nek het.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 6:23 am
by Stefan764
Liewe sister. 129gr teen 3400fps...

Long Range Hunting manne skiet mos net een skoot op n dag (vat mos lank om daai somme te maak) so die looplewe sal nie n problem wees as jy met die kaliber wil jag nie. Ja ja teiken skiet is n ander saak. Maar vir jag sal hy job. die LRH manne soek mos nou juis alle hulpmiddels wat die eksterne faktore soos windskuif elimineer. Hierdie help mos nou n moersehou vir dit of mis ek iets?

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 6:56 am
by Armand Steenkamp
Ek weet darm maar nie...... daai 750 sokte sal bly in my kop vas steek!

Groetnis

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:36 am
by Jakkies
Stefan764 wrote:Liewe sister. 129gr teen 3400fps...

Long Range Hunting manne skiet mos net een skoot op n dag (vat mos lank om daai somme te maak) so die looplewe sal nie n problem wees as jy met die kaliber wil jag nie. Ja ja teiken skiet is n ander saak. Maar vir jag sal hy job. die LRH manne soek mos nou juis alle hulpmiddels wat die eksterne faktore soos windskuif elimineer. Hierdie help mos nou n moersehou vir dit of mis ek iets?
Stefan, die LRH manne skiet gewoonlik darm so 500 skote op die baan vir elke skoot in die jagveld. Teen hierdie tempo gaan jy vir elke bok 'n nuwe loop moet opsit met die 26 Nosler. :laugh: Die kaliber kan werk as jy 'n geleentheids jagter is wat net so af en toe ietsie gaan skiet. Enige toegewyde skut wat baie skiet, hetsy vir jag of kompetisie, sal nie sommer tweekeer kyk na hierdie loopvreter nie.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 9:42 am
by Stefan764
Geweet ek mis iets. Sal maar nie weer comment op n veld waar my kennis nie voldoende is nie. Dra nie positief by tot forum.

Gaan maar anyway self kyk na so roertjie, vir n man wat net so 20-30 springbokkies skiet n jaar behoort 129gr teen 3400fps mooi te loop.

Groete manne

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 9:50 am
by Arnold
Stefan, jy sal net Nosler ammo ook moet gebruik want ek twyfel of ons met Somchem se poiers daai getalle sal kan stoot ... dalk met B12.7 en 'n 140gr ;)

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:02 am
by Stefan764
Ken gelukkig die manne wat Nosler inbring, sal bietjie ammo saam die geweertjie laat kom...

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:18 am
by Arnold
Ek ken gelukkig ook daai manne. Kry seker nie heeltemal jou discount nie ;)

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:20 am
by Koos Barnard
Stefaans
Skiet sommer die springbokke met 'n .223 Rem. He-he
Mooi loop

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:25 am
by Eugene
Koos Barnard wrote:Stefaans
Skiet sommer die springbokke met 'n .223 Rem. He-he
Mooi loop
Of met daai blinknuwe Hornet van jou Stefan! ;)

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:33 am
by Stefan764
Ekt maar gedink die kaliber (aangesien die topic oor hom gaan) sal spuls werk met n koeel van 129gr en n BC van 0.56 om soveel as moontlik te kompenseer vir n fout wat gemaak kan word vir die verkeerd skatting van wind.

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:42 am
by Geno
Stefan764 wrote:n koeel van 129gr en n BC van 0.56
Sal nice wees, maar dis al bewys dat Nosler die pap die dikste aanmaak met die publisering van hulle BC syfers...

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:53 am
by Stefan764
SMK 123gr met BC van .51 ook beskikbaar...

Re: Nuwe 26Nosler Kaliber

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:37 pm
by Flip Fouche
Stefan

Kom ons kry maar een!Wanneer is hulle beskikbaar?

Mooi loop

Flip