Page 1 of 1

WIndpomp en Installasie te Rustenburg/Swartruggens

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:35 pm
by Hugo
Kan iemand my in n rigting stuur of n nommer gee van iemand wat vir my n windpomp kan installeer en voorsien in die Swartruggens gebied?

Groete

Re: WIndpomp en Installasie te Rustenburg/Swartruggens

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:59 pm
by Skolla
Weet nie wat die omstandighede is nie maar as dit n nuwe instalasie is, het jy n sonpomp oorweeg?

Re: WIndpomp en Installasie te Rustenburg/Swartruggens

Posted: Wed Jan 15, 2014 4:44 pm
by cassie_calvinia
Skolla wrote:Weet nie wat die omstandighede is nie maar as dit n nuwe instalasie is, het jy n sonpomp oorweeg?
+100000

Re: WIndpomp en Installasie te Rustenburg/Swartruggens

Posted: Sun Feb 02, 2014 2:49 pm
by Ratel
Sou jy nog steeds op die windpomp besluit sou ek voorstel jy installeer 'n "joseph cillinder" in plaas van die tradisionele staal pype en rods. Swartruggens kooperasie hou hulle aan. Baie minder moeite en koste as jy die pomp moet uithaal.

Re: WIndpomp en Installasie te Rustenburg/Swartruggens

Posted: Sun Feb 02, 2014 9:24 pm
by Dawie
Hoor by die ouens ek het al baie "recon" windpompe by hulle gekoop....

Hensol Windpompwerke
53 Watkey Street Oranjesig
9301 Bloemfontein - Oranjesig

Phone:
(+27) 51-4488091
Fax:
051 448 8091